Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Hygliteratuur en pornografie soekterme

Ek was onder die indruk niemand besoek Sexy Afrikaans nie omdat die webtuiste nog nuut is, maar daar het al ‘n paar besoekers opgedaag. Hygliteratuur – Hierdie soekwoord het die meeste besoekers na SexyAfrikaans.com toe gestuur. Dan is daar ‘n hele paar ander soektermes ook. “Kaalgat” – Die persoon wat vir kaalgat gesoek het, soek duidelik kaal lywe. Dis is egter nie duidelik of hy/sy kaal mans of eerder kaal vrouens wil sien nie. Dalk albei. “Litnet Lênet” – Ek dink die argiewe van Lênet bestaan ….

Wulpse Woensdag | Nuus

Ja, ja, hierdie foto van ‘n kaal vrou is effens gewaag, maar sy hou darem toe… Sexy Afrikaans is nou eers twee dae oud. As jy nou deur die webwerf blaai, sal jy ‘n beeld kry van wat verwag kan word. Daar is mense wat nie hou van hygliteratuur/erotiese stories nie en daar is ook diegene wat meen dit is sonde. Dit is hulle reg om so te dink en te meen. Uit die aard van die saak, is Sexy Afrikaans dan nie vir hulle nie. ….

Hygliteratuur

Wat is hygliteratuur? Soveel mense, soveel menings. Ons hier by Sexy Afrikaans het gaan dink oor die term hygliteratuur. Vir ons is hygliteratuur eerstens stories met ‘n sterk seksuele element. Die stories kan die waarheid wees, suiwer fiksie, of ‘n vermenging van die waarheid en fiksie. Alhoewel seks die dryfkrag van hygliteratuur is, bestaan seks nie alleen, met ander woorde in ‘n lugleegte nie. Hoe meer die seks alleen staan, hoe nader word daar beweeg aan pornografie. Hygliteratuur speel ook nie noodwendig net in die kamer ….

Rooikappie Vinger Haar Poesie

Rooikappie staan vroeg op. Sy loop na buite, maak die deur van die kleinhuisie oop, lig haar nagrok op en gaan sit op die toilet. Haar warm oggendpie spat in die plonsput in. Sy vat ‘n vel papier, vryf dit sag tussen haar hande en vee tussen haar bene af. “Rooikappie! Rooikappie!” hoor sy hoe haar ma roep. “Ja Maaaa!” antwoord sy, gooi die papier tussen haar bene deur in die put in en staan op. Sy loop terug na die huis toe. “Jou ouma is ….

Woonstelmaats

O aardetjie tog, wat het my besiel, wonder ek en tel dan my tasse op en stap tot by die voordeur. In die studentehuis waar ek eers gebly het, kon ek nie swot nie. Dit was ʼn rumoer en gekuier van vroeg tot laat. Toe ek my laaste vak geskryf het, het ek besluit: Ek gaan trek. As ek langer bly, gaan ek druip. Ek het almal laat weet en al my goed gepak en huis toe gegaan vir die vakansie. Tydens die vakansie het ek ….

Die Prins met die Klein Penis

Prins Egbert gaan staan voor die spieël en trek sy broek af. Hy lig sy hemp op en bekyk dan die beeld van sy penis. Hy sug. Sy penis is skaars sigbaar tussen die welige bos hare tussen sy bene. Dit is duidelik dat die room wat hy by die Reisende Handelaar gekoop het, glad nie werk nie. Die Handelaar het hom verkul uit drie goue muntstukke uit. Hy trek sy broek op, neem dan die kleipot met die room en gooi woedend die spieël stukkend ….

Woonstelmaats

Tydens ons eerste jaar het sy na die Junie-vakansie met haar tasse opgedaag. Ek het nie gedink sy sou opdaag nie. Ons het nog glad nie voorheen ontmoet nie. My finansies het begin druk toe my woonstelmaat opgeskop het en ek het ʼn advertensie geplaas vir ʼn nuwe woonstelmaat. Die woonstelletjie het twee slaapkamers gehad en was klein, maar wat meer wou ʼn student hê? Oor die telefoon het ek uitgevind sy studeer ingenieurswese en ek het B.Com gestudeer. Ons het afgespreek dat sy op ʼn ….