Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Liefde Wat Geroes Het – Deel 2

(Lees deel 1 hier: Liefde Wat Geroes Het – Deel 1) Lynette se oupa is ʼn gawe man. Hy groet my met ʼn stewige handdruk. Haar ouma groet ook vriendelik. In die weermag is daar korporaal, sersant, luitenant, kaptein… Ek noem haar oupa en ouma “oom” en “tannie”. Dit voel altyd vir my vreemd om iemand wat glad nie familie is nie, “oom” en “tannie” te noem. Ek het seker maar iets gemis in die Afrikaanse klas op skool. Om hulle “meneer” en “mevrou” te noem, ….

Liefde Wat Geroes Het – Deel 1

Twee jaar is ʼn ewigheid en tog ook ʼn vlietende oomblik. Twee jaar gelede het sy my kom groet, hier by Johannesburg se stasie. Toe was ek rou, opgewonde en ook onseker. Sy het my belowe sy is myne. Sy het dit hardop gesê en die trane in haar oë het dit vir my gewys. Ek het haar belofte geproe aan die sout van haar trane op haar wange en die soetheid van haar lippe. Ek het haar liefde gevoel toe sy haar lyf ʼn laaste ….

Trek jou panty af

“Trek jou panty af,” fluister hy saggies in my oor. “Wat?” fluister ek terug en giggel gedemp. “Jy het gehoor,” sê hy en soen my saggies in my nek. “Trek jou panty af.” Hy is reg, ek het gehoor. Ek ignoreer eers sy versoek vir ʼn ruk en dan skuif ek stadig laer af op my sitplek. Gelukkig het ek ʼn knie-lengte rok aan en nie ʼn jean nie. Dit behoort nie te moeilik te wees om my panty af te trek nie. Ek skuif nog ….

Komskoot

Sy lê met haar kop teen my skouer. Haar linkerhand rus op my been. Stadig skuif sy haar hand en vat aan my piel deur my denim. Ek maak my bene oop en sy gee my ballas ʼn drukkie. Sy vat haar hand weer weg. Sy skuif rond en dan vroetel sy met die gespe van my gordel. Sy kry dit los en maak die boonste knoop van my denimbroek los. Haar hand gaan voor by my broek in en dan druk sy dit onder my ….

Vinnige Oggendseks

Ek kan voel hy is wakker. Sy lyf beweeg langs my. Hy draai na my toe en lê teen my rug. ʼn Hand streel oor my borste, talm by my tepels en dan dwaal sy hand af na die driehoek hare tussen my bene. Hy soen my nek. Ek stoot my boude uit na hom toe en voel sy harde penis teen my druk. Ek bly op my sy lê met my rug na hom toe en lig my een been op. Sy hand gly van ….

‘n Pienk Broekie en ‘n Roos

Dit is nie lekker om alleen wakker te word nie. Ek mis sy lyf langs my, teen my. Ons albei slaap altyd kaal. Ek wil met my hand oor sy borskas streel, af, al hoe laer tot by die krulhaartjies tussen sy bene en sagkens oor sy manlikheid vryf om hom wakker te maak. Hy is op ʼn sakereis Frankryk toe vir ʼn maand en het gisteraand vertrek. Dit is Saterdagoggend. Ek het laat geslaap. Ek gaap, strek en staan dan op. By die badkamerdeur talm ….