Wiks my

Vrou met pragtige kaal boude lê op die bed.

Ek was ‘n stoute, stoute vrou. Wiks my.

Gisteraand het jy my uitgeneem vir ete. Ek het ‘n baie kort swart miniromp aangetrek en visnetkouse. Ek het gelyk soos ‘n slet, soos ‘n straathoer. Ek was stout, so wiks my.

My bloes het styf gepas en die hals was baie laag. Die boonste twee knope was los. My bra was klein en my borsgleufie was sigbaar tot amper by my tepels. Ek het wydsbeen soos ‘n slap slet uit die kar geklim en voor die deur van die restaurant my handsakkie laat val. Aspris.  Ek het gebuk om dit op te tel en die man agter ons moes my boude gesien het want ek het ‘n baie klein deurtrekker aangehad.

Dit het my jags gemaak om te weet die man sien my boude. Ek was stout. Wiks my.

In die restaurant het ek flikkers vir die manlike kelner gegooi en na sy onderlyf gekyk. Ek het gewonder of hy ‘n groot piel het. Wiks my, want ek was stout.

Toe my bra afgeskuif en gedeeltes van my tepels uitgesteek het, het ek dit net so gelos. Toe ek badkamer toe gegaan het en klaar gepis het, het ek my deurtrekker uitgetrek en net daar op die vloer gelos. Ek was stout, so raps my boude rooi.

Ek het woorde soos poes, piel en naai gebruik en die paartjie by die tafel die naaste aan ons het gehoor hoe praat ek soos ‘n kommin slet. Ek het die duurste bottel wyn bestel en ‘n sluk uit die bottel geneem. Ek was stout. Wiks my kaal boude.

Toe ons klaar was en uitgeloop het, het ek buitekant voor mans wat gestaan en rook het gebuk en die bandjies van my rooi hoer-skoene verstel. Hulle kon my kaal boude, poephol en poesie van agter af vir ‘n oomblik sien. Ek was stout, ek was hel stout.

Wiks my.

Gooi my op die bed neer.

Maak jou hand plat en wiks my. Wiks my kaal boude rooi. Weer en weer. Wiks my want ek was stout.

Vryf saggies oor my ontblote boude en haak dan af en wiks my. Laat ek die klapgeluid van jou handpalm op my boude hoor en dan die pyn voel.

Wiks my. Ek is ‘n slet en was stout. Wiks my fokken boude rooi.

 

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.

One thought on “Wiks my

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.