Wakkerwordseks

Aantreklike man se bolyf.

Dit is vroegoggend. Buitekant is die wêreld nog half aan die slaap. Enkele voëltjies fluit vrolik. Hy lê op sy regtersy na my kant toe gedraai. Hy slaap rustig en haal egalig asem.

Daar is ‘n ligte baardskaduwee op sy wange. Dit lyk asof sy oë beweeg onder sy ooglede. Ek hou my wang naby aan sy mond. Ek voel sy warm asem op my gesig.

Dit is al somer, maar die oggende is nog koel en die duvet is opgetrek tot oor sy skouers. Stadig en versigtig om hom nie wakker te maak nie, trek ek die duvet van hom af.

Ek kyk na sy gespierde bolyf. Ek trek die duvet verder af en ontbloot sy maag. Hy prewel iets en beweeg. Ek vries. Ek wil hom nie nou al wakker maak nie, maar ek wil ook meer sien.

Saggies begin ek die duvet verder af skuif. Ek ontbloot sy onderlyf. Ek is nie verbaas dat hy ‘n ereksie het nie. Meeste van die oggende staan hy op met ‘n pielstyf. Ek wonder of hy oor seks droom…

Ek kyk na sy piel. Sy voorhuid het teruggetrek van die ereksie en sy pielpunt is donker pers-pienk. Die are staan op sy piel en sy pubiese hare is netjies kort geskeer. Sy ballas rus in die velsak op sy intieme binnedy.

Hy slaap altyd kaal. Ek hou daarvan as hy kaal slaap. Dit maak my jags om te weet ‘n kaal man is langs my in die bed.

Ek het gaan slaap met net ‘n broekie aan en ek vat aan my kaal tiete. My tepels is styf. Ek is lus. Ek druk my hand voor by my broekie in en laat gly my vinger deur my skaamspleet, oor my klit, tussen my lippies deur na die opening van my vagina.

Ek is nat. Ek druk my vinger in my warm poesie in en maak dit nat. Ek trek my vinger uit. Dit is glibberig. Hy beweeg en word wakker. Hy wil iets sê, maar ek sit my nat vinger oor sy lippe. Hy ruik my poesie en is wawyd wakker.

Ek gooi die duvet op die grond en trek my broekie uit. Ek klim wydsbeen op hom. Ek bied vir hom my kaal borste aan en hy vertroetel my tepels met sy lippe en tong.

Ek gly met my onderlyf oor sy harde piel en laat sy manlikheid tussen my nat skaamlippe deur gaan.

Sy een hand is op my boude en ek voel ‘n vinger oor my anus beweeg en dan deur die nat van my poesie. Hy gebruik die nat om dan in sirkelbewegings rondom my anus te speel.

Ek lig my onderlyf op, reik met my hand tussen my bene deur, vat sy piel vas en sit die punt by die opening van my poesie. Ek sak stadig af en sy piel penetreer my al dieper.

Ek is mal oor die gevoel van penetrasie, van sy stywe piel wat in my in sink en die pienk nat voue van my poesie oopmaak.

Ek begin hom te ry. Ek maak my rug hol en stoot my bolyf uit om my tiete ten volle vir hom aan te bied. Hy druk sy vinger in my poephol in en ek ry hom al vinniger.

Hy begin kreun. Ek ken sy kreungeluide en weet hy gaan binnekort kom. Ek is nog nie naby genoeg aan die kruin nie en ek ry hom stadiger maar baie diep sodat my klit teen sy pubiese gedeelte skuur.

Hy druk sy vinger diep in my poephol in. Ek kan die nat glygeluide hoor soos wat ek hom naai.

Ek begin kom. Ek hou nie terug nie en gee hoorbaar uiting aan die intense golwe van die orgasme wat oor my spoel.

Hy kom in my. Hy kreun hard en gryp my kaal boude styf vas toe hy sy semen diep in my poesie in laat klop. Hy kners op sy tande. Hy doen dit altyd wanneer hy kom.

Ek ry hom vir nog ‘n kort rukkie stadig en dan klim ek van hom af. Taai semen drup uit my poesie uit.

“Goeiemôre,” se ek vir hom.

“Goeiemôre,” sê hy. “Koffie?”

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.