Kom staan voor my en soen my. Soen my dat die aarde wals en my knieë lam raak. Hou my vas in jou sterk arms en druk jou lyf teen myne. Druk my borste teen jou gespierde bolyf en soen my nek.

Soen my vurig, soen my gulsig, soen my lippe, soen my dat ek smelt tussen my bene.

Sit jou hande op my heupe. Laat jou asem jaag in my nek.

Haak jou duime by my broek in, laat jou vingers my broek vasvat. Pluk af my broek. Laat my broek op my enkels val.

Trek my hemp oor my kop. Ontbloot my lyf vir jou.

Vat aan my borste. Kyk vir my kaal tepels. Vat hulle vir jou.

Kom staan agter my. Laat jou harde manlikheid druk teen my boude. Vat aan my maag.

Druk jou hand voor by my broekie in. Vat aan my skaamhare en laat jou vinger tussen my nat skaamlippe ingaan.

Vat aan my koekie. Voel my koekie. Druk aan my koekie. Vat aan my klitoris. Gly deur my nat lippe.

Sak af op jou knieë voor my. Trek my broekie. Pluk en ruk my broekie. Skeur my broekie af en hou jou gesig naby aan my.

Asem die natheid van my koekie in.

Vat aan my binnebene. Streel oor my dye.

Vat my koekie. Vat my koekie vir jou.

Druk jou vinger deur my nat jagsheid, tot by die opening van my vrug.

Gooi my op die bed neer.

Trek my bene oop.

Trek my lippe weg.

Druk jou vinger in my koekie in.

Vinger my koekie.

Vinger my koekie dat ek drup.

Vinger my koekie dat my klit uitswel.

Vinger my koekie dat ek hyg en op my lip byt.

Druk nog ʼn vinger in my koekie in. Maak my oop.

Vat die nat pienk vlees van my binnekant vir jou.

Vinger my kont. Vinger my klit.

Maak my kom.

Maak my pis spuit van die lekkerkry.

Vinger my koekie.

Kategorië: Hygliteratuur

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.