Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Vat aan my

Vat aan my

Dink aan my,

droom oor my,

raak met jou gedagtes aan my.

Ek mis jou.

Trek my rok uit

en kyk vir my.

Laat jou oë oor my gly.

Haal my bra af,

trek my panty uit.

As jy wil en ek is mooi

kan jy vir my fluit.

Raak met jou lippe aan my,

raak met jou hande aan my kaal tiete.

Laat jou tong gaan oor my tepels

en maak met jou hande groot lepels

waarmee jy aan my kaal boude vat.

Vat aan my rug en maag

my bene en voete.

Vat baie laag

tussen my bene.

Raak aan my poesie

en kyk vir die klein moesie

langs my nat labia.

Vat aan my klit,

vat waar ek pis,

vat aan my anus,

vat waar ek ruik soos vis.

Vat aan my nat en

vat aan my pienk.

Vat aan my vlees,

begeester my gees.

Vat aan my.

Ek is joune.

One thought on “Vat aan my

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.