Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Twee toeskouers

Twee toeskouers

Ek hou daarvan om kaal te swem. Dit voel lekker en vry as die water oor my naakte liggaam spoel. By die huis swem ek gereeld kaal, maar nou is ek saam met my Liefde in Spanje terwyl hy werk. As hy nie iewers in ʼn kantoor besig is met syfers nie, is hy in die hotelkamer voor die skootrekenaar.

Vir hom is dit werk, vir my is dit vakansie. Vakansie op my eie eintlik maar. Dit is wel duisende kere beter as om alleen by die huis die wees en sy werk betaal alles, vir my ook, so ek geniet dit darem.

Die hotel is stil. Die ekonomie doen nie goed nie en dit is nie vakansie nie. Hy het vir my ʼn boodskap gestuur en geskimp ek moet solank reg wees. Ek het vir hom gesê ek gaan langs die swembad wees. Natuurlik weet ek hy het seks bedoel, maar ek het ander planne vir ons. Ek voel stout. Ek is lus vir stoute seks. Ons albei staan nie terug vir avontuurlike, uitdagende en wilde seks nie.

Deur die badkamervenster wat ek so groot as moontlik oopgemaak het, hou ek die pad dop. Ek kyk nie weg nie. Ek wil sien as sy huurmotor aankom.

Daar is hy nou. Hy sit mooi sy flikkerlig aan en draai by die hotel in. Nou moet hy parkeer. Uitklim en sy aktetas kry. Die kar sluit. In die hotel ingaan en dan hoor of hy boodskappe het, wat daar nooit is nie want almal het selfone, en dan kom hy kamer toe. Dit is tyd.

Ek trek my bikini uit en gooi dit langs die dokumente neer. Poedelkaal loop ek by die deur uit wat reg op die helder swembad uitkyk.

Die hotel is stil, en as daar ander oë is wat kyk, dan moet hulle kyk. Ek loop net so kaal op my gemak na die rand van die swembad toe. My ore is gespits.

Ek hoor ʼn kamer se deur oopgaan. Dit moet hy wees. Ek draai om. Shit. Dis nie hy nie. Dit was die kamer langsaan se deur wat ek gehoor het.

ʼn Bejaarde man met ʼn sonbril op gaan sit gemaklik op ʼn dekstoel. Ek weet hy kyk vir my. Ek staan net so stil, maak asof alles normaal is en kyk vir hom. Hy kan my kaal lyf sien, en al kyk hy nie direk na my nie, weet ek onder sy sonbril is sy oë op my gerig.

Ek draai om, staan met my bene wyer uitmekaar, buk en druk my hand in die water in, asof ek die temperatuur toets. Ek vat my tyd. My boude en kaal poesie is vol in blom vir hom. Ek hoor nog ʼn deur oopgaan. Ek kom stadig regop. Dit is Liefde.

Ek buk weer laag, wys vir liefde en die vreemde man my boude en duik dan in die swembad in.

Liefde het nie op hom laat wag nie. Hy het reeds sy swembroek aangehad, seker die dat hy sy tyd gevat het om uit te kom en hy pluk net sy hemp uit en duik agter my in.

In die koel water omhels hy my en ons soengroet. “Ons het ʼn toeskouer,” fluister Liefde.

“Ek weet,” sê ek. “Laat hy kyk as hy wil.”

Onder die water vat Liefde aan my poesie. Sy vinger gaan deur my lippe daar onder. Ek vryf oor sy piel deur sy swembroek tot hy hard is.

Dit is lekker om so gewigloos in die water te omhels. Ek druk my hand by Liefde se swembroek in en vat aan sy piel. Ek vat aan sy stywe kop en vryf oor sy ballas. Hy is kliphard.

Ons sien die bejaarde man het ʼn maat bygekry. Dit lyk soos een van die sekuriteitspersone van die hotel. Die bejaarde man het tog nie gaan klik nie?

Die persoon in die uniform staan ook agter sy donkerbril en hy kyk net. Dalk wag hy tot ons uitklim. Daar is net een manier om uit te vind. Ek swem na die kant toe en vat die staalreling vas en klim stadig uit. Die wag en die man se koppe draai na my toe.

Net so kaal loop ek stadig kamer toe. Die wag lig sy donkerbril op en ek sien hy kyk reguit na die lippe tussen my bene. Hy sê nie ʼn woord nie. Hy kyk net.

Liefde swem ook na die kant toe en klim uit.

In die kamer gaan staan ek wydsbeen en laat rus my bolyf en borste op die tafel. Ek bied my boude en poesie van agter af vir Liefde aan. Dit is sy keuse om die deur en gordyne toe te maak as hy wil.

Ek hoor hoe hy binnekom. Ek hoor nie die gordyne of die deur nie. Hy los dit net so oop.

Hy sak af agter my en ek maak my bene nog weier oop. Ek voel sy tong op my poesie en sommer oor my anus ook.

Liefde weet hoe om my plesier met sy tong te gee. Hy doen dit perfek en druk sy tong se punt by my vagina ook in. Hy werk my op deur behendig met sy lippe en tong my klitoris te liefkoos. Ek word warm. Ek wil kom. Ek wil kom met hom in my.

“Naai my,” hyg ek vir hom. “Fok my dat ek skree vir die twee daar buite.”

Hy beweeg sy piel op en af tussen my skaamlippe deur en dan stamp hy diep in my poesie in. Ek gee ʼn kort gil. Dit is lekker as hy my hard vat.

Ek maak my rug krom en stoot my boude uit. Hy staan effens anders en dan gaan sy piel oor die regte plekkie in my vagina soos wat hy my naai.

Hy vat my los hare vas en ek voel hoe hy dit om sy hand draai. Hy trek my hare en my kop terug en naai my wild.

Ek hou nie terug nie. Ek hou daarvan om hoorbaar uiting te gee aan die lekkerte as ons seks het en sy piel gaan so fokken heerlik oor my G-kol.

Ek kom eerste. Ek gil my orgasme uit. Ek kom en voel die koel wind wat by die deur inwaai op my warm lyf. My orgasme is groot. En lank. My knieë word lam en my kop draai.

Hy het nog nie gekom nie.

Ek staan regop en sy piel gly uit my sopnat poesie uit. Ek draai skuins sodat ek verby hom na die deur kan kyk. Ek sien die man en die wag ʼn ent weg van die oop deur af staan.

Ek vat Liefde se piel in my mond. Ek vat hom tot agter in my keel. Ek beweeg my kop, plesier hom met my mond.

Liefde kreun hard.

Ek beweeg my kop vinniger, vou my lippe stywer om sy piel sonder om hom te byt.

Ek kyk vir die twee wat buite die deur staan. Liefde kom. Ek kyk in die wag se oë terwyl Liefde sy kom in my mond in klop. Die bejaarde man laat sak ook sy bril.

Liefde trek sy piel uit my mond. ʼn Laaste blerts kom spat oor my gesig. Ek bly kyk vir die twee toeskouers.

Ek druk die kom in my mond met my tong vorentoe. Dit drup by my mondhoek uit.

Ek staan regop. Die kom drup oor my hals en oor my tiete. Ek kyk vir die toeskouers en vryf die druppels wat op my kaal borste geval het in my vel in. Ek kyk vir hulle en vryf oor die nat lippe tussen my bene. Ek lek my vingers skoon.

Ek draai om en loop badkamer toe saam met Liefde. Die warm slet in my het vir nou rus gevind.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.