Trek my klere uit, kyk vir my en betas my

Kunswerk van 'n mooi kaal vrou van voor af. Haar tiete is kaal en haar poeshare is geskeer.

Ek staan voor jou. Gaan af op jou knieë. Begin by my hoëhakskoene. Trek eers die een skoen uit en dan die ander een.

Streel oor my voete. Streel oor my kuite. Gaan stadig na my knieë toe. My rokkie hang net bokant my knieë. Vat aan my bene tot by my rokkie. Vat aan die voorkant, die binnekant en die agterkant van my bene.

Vat hoër. Begin my rokkie oplig. Vat aan my binnebene. Vat aan my dye. Lig my rokkie meer op. Moenie vat daar waar my broekie styf oor my poesie gaan nie.

Beweeg jou hande na my heupe toe onder my rokkie. Laat jou hande op die materiaal van my broekie rus waar dit gedeeltelik my heupe bedek en voel dan die vroulike kurwes van my heupe deur die materiaal van my broekie. Lig my rokkie hoër en hoër op.

Laat jou hande oor die ontblote vel van my sye gaan. Beweeg nog op. Voel die kante van my bolyf. Voel my ribbes deur my vel. Moenie aan my borste deur my bra raak nie.

Lig my rokkie oor my kop. Gooi my rokkie op die vloer neer of gooi dit oor ’n stoel of plaas dit net waar jy wil solank jy my rokkie heeltemal uittrek.

Neem ’n tree terug en kyk vir my. Kyk na my vroulike liggaam. Kyk na my kurwes. Kyk hoe my swart katoenbroekie styf oor my poesie span.

Ek draai stadig om sodat jy na my agterkant kan kyk. Kyk hoe my broekie oor my boude gaan.

Kyk na my ontblote rug.

Maak my bra agter los en haal dit af. Moenie aan my borste raak nie.

Ek draai om en kyk weer vir jou.

Kyk na my naakte borste. Kyk na my tepels terwyl ek bostukloos voor jou staan.

Gaan sak weer af op jou knieë. Hou jou gesig baie naby aan die mik van my bene. Vat die kante van my broekie by my heupe vas en moenie wegkyk van my mik af nie. Trek my broekie baie stadig af.

Kyk hoe my strepie poesiehare stadig ontbloot word. Trek my broekie nog verder af. Stadig.

Kyk hoe my skaamspleet tussen my bene stadig te voorskyn kom. Moenie nou oorhaastig raak nie. Trek my broekie nog stadiger af. Kry my broekie agter oor die rondinge van my boude.

Hou aan om my broekie af te trek. Ontbloot my poesie. Maak my boude kaal en vry. Trek my broekie stadig af tot by my knieë en dan tot by my voete.

Ek lig eerste my linkervoet op en dan my regtervoet sodat jy my broekie heeltemal kan uittrek. Jy kan my broekie vir jou hou as jy wil.

Staan regop en neem weer ’n tree terug.

Kyk na my naakte liggaam terwyl ek stadig in die rondte draai. Kyk na my poesie, my heupe, my boude, my tiete, my rug. Kyk net waarna jy begeer om te kyk. Ek is kaal vir jou plesier. Neem kiekies van my met jou geheue.

Kom nader na my toe. Nog nader.

Vat aan my. Sit jou arms om my en vat aan my rug. Laat jou hande stadig laer gaan en voel die rondinge van my kaal boude.

Laat ’n vinger deur my boudgleuf gaan en vat liggies, baie liggies aan my anus.

Laat jou hande oor my heupe na my voorkant toe beweeg. Ek staan met my bene wyer uitmekaar. Vat aan my tussen my bene. Voel die strepie poesiehare in die palm van jou hand. Gaan laer. Gaan tussen my bene in en vat aan my labia.

Betas my kaal borste met jou lippe. Verken my tepels met jou tong.

Ek staan met my bene nog wyer uitmekaar.

Vind my klitoris. Vat aan my klitoris.

Penetreer my met ’n vinger. Druk jou vinger in my vagina in. Maak jou vinger nat in my.

Vat aan my net waar jy wil en kyk na elke deel van my liggaam. Geen deel van my naakte liggaam is verbode vir jou hande, lippe of tong nie.

Vat en kyk soveel as wat jy wil.

Kyk vir my en betas my.

One thought on “Trek my klere uit, kyk vir my en betas my

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.