Suigstokkie

Kode Rooi.

Hy het gister laatnag terug gekom na langer as ʼn maand weg op ʼn sakereis. Ons albei slaap gewoonlik kaal, maar ek moes met ʼn broekie aan en ʼn tampon in my koekie in die bed geklim het.

Hy slaap nog vas, en ek wonder wat hy droom want ons lê lepel en ek kan voel hoe sy sterk ereksie teen my boude druk. Sy hand rus op my kaal linkerbors.

Ek het baie verlang na hom en is lus om wild liefde te maak. Ek wil sy jagse slet wees. Ek wil sy harde piel diep in my vagina voel in sink. Ek wil my bene oopmaak vir hom en my poesie ooprek sodat hy met een stoot my vagina tot teenaan sy ballas kan penetreer en my hard kan naai.

Ek wil my naels in sy rug in krap soos wat hy my naai. Ek wil my kaal borste vir sy lippe en tong aanbied. Ek wil sy hande hard op my boude voel. Ek wil bo op hom sit en sy piel ry en hy kan maar sy vinger in my agterdeur druk terwyl ek hom naai.

Ek is lus vir sy piel.

Ek staan op en gaan badkamer toe. Ek trek my swart broekie af en staan wydsbeen. Ek vat die toutjie vas en trek die tampon uit. Definitief Kode ROOI. Fok.

Die stortwater vloei oor my naakte lyf, warm en sterk. Intens. Ek was my hele lyf en dan droog ek af, sit ʼn nuwe tampon in en trek ʼn skoon pienk broekie aan.

Terug in die kamer sien ek hy is wakker. Hy lê op sy rug en die duvet is op die vloer. Ek kyk na sy kaal gespierde manlike liggaam. Sy piel staan styf en die pers kop is ontbloot. Voordat hy vertrek het, was sy skaamhare kort geskeer. Dit is nou langer en vertoon donker teen die melkwit vel van sy onderlyf.

Ek klim wydsbeen op hom, laag, met my kop naby sy piel. Ek streel saggies oor sy harde manlikheid en hoor hoe hy kreun.

Ek begin aan die onderkant van sy ballas met my tong, by die deel tussen sy ballas en anus. Ek werk boontoe, oor sy balsak en dan lek ek die hele lengte van sy warm, harde skag.

Die pers kop is styf geswel en die punt is nat. Ek vou my lippe daarom en neem hom in my mond in. Ek vat hom diep in my mond in.

Ek begin sy piel stadig en diep met my mond te naai. Hy maak sy rug krom en stoot sy heupe boontoe. Ek vat hom dieper, tot agter in my keel.

My kop en nek beweeg vinniger. My kaakspiere en lippe raak moeg, so ek laat my spoeg oor sy piel loop om hom nog gladder te maak.

Vinniger en vinniger naai ek hom met my mond.

“Ek gaan kom,” sê hy. Dit is gewoonlik die teken dat hy sy piel uit my mond wil trek en met ʼn paar hale draadtrek buite my mond sy kom wil skiet. Ek ignoreer dit en voel en proe dan hoe hy in my mond skiet. Hy kreun rukkend en vul my mond met sy saad.

Ek sluk, en met die laaste paar skote in my mond verstik ek amper. Ek trek my kop weg en druk die semen in my mond met my tong vorentoe. Dit loop by my mondhoek uit en drup teen my ken af.

Ek kyk vir hom. Hy lyk baie verbaas. Dit is die eerste keer wat hy in my mond gekom het.

Hy neem my hand en trek my nader. Sonder om te aarsel, soen hy my mond wat nog taai is van sy kom. ʼn Diep tongsoen.

My man is terug. Uiteindelik.

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.