Skeer my koekie

Maak my koekie baie glad

sodat jy beter kan sien ek word ek vir jou vreeslik nat.

 

Bedek my skaamspleet met borrelende room

en vat ʼn lem vlymskerp anders gaan ek jeuk terwyl ek wakker is en droom.

 

Komaan, skeer my ontblote koekie,

ja skeer elke velletjie, voutjie en hoekie!

 

Ek pluk my panty af en maak my bene oop baie wyd

sodat jy mooi kan sien om te skeer daar onder ja Suid!

 

Wees versigtig by elke skaamlippie

jy moet my skeer gladder as ʼn blink spoelklippie.

 

Daar mag wees geen enkele haar,

ook nie donsies soos die op ʼn vyeblaar.

 

My klitoris is die enigste snaar wat jy moet tokkel

voordat jy jou stywe piel in my vagina in smokkel.

 

Skeer my hele koekie glad

en voor ons steek kan ons eers saam bad.

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.