Ek weet nie juis wat om te verwag nie.

Dit het ʼn paar weke gelede in ʼn kroeg begin. Die baas het my so tussen grappe deur gepols of sy vrou my jags maak.

Wat kon ek sê? Gabriella, sy vrou met die sonbruin lyf na hulle vakansie by haar familie in Spanje, is beeldskoon. Sê ek dat sy vrou my nie jags maak nie, sou hy weet ek jok. Sê ek dat sy my jags maak, kon hy dink ek kyk sy vrou uit. Ek het toe maar net gesê hulle is ʼn baie mooi paartjie en sy pas by hom.

Dit was nie die antwoord wat die baas wou gehad het nie. Later het hy my weer gevra en gesê ek moet ernstig antwoord of Gabriella my jags maak. Ek het geknik en ja gesê.

Toe word die baas ernstig, baie ernstig. Hy het my mooi en lank verduidelik hy wil hê ek moet sy vrou naai, en as ek nie wil nie, gaan hy net iemand anders kry.

Sy vrou met die paar stywe boude en groot tiete wat ek al sien druk het teen haar bloes. Haar vol lippe. Die kameeltoon tussen haar bene wat ek al waargeneem het toe sy met haar stywe joga-broek eenkeer by die werk opgedaag het. Haar sexy donkerbruin oë. Haar eksotiese stem. Die manier waarop die kurwes van haar heupe beweeg as sy loop. Haar hele wese straal sexy uit.

Ek het ingestem, ons het ʼn datum afgespreek en nou sit ek hier in sy sitkamer op die bank. Hy het my beveel om net hier te wag terwyl Gabriella regmaak. Hy het ʼn glas wyn in sy hand en sit op ʼn gemakstoel oorkant die bank. Hy gaan kyk terwyl ek sy vrou naai.

Ek het haar nie hoor inkom nie. Sy staan voor my, poedelkaal. Goed, dit is geen grap nie. Dit is regtig. Ek kyk vir haar. Sy glimlag stout. Haar tiete is groot en haar tepels donker. Tussen haar bene is ʼn digte bos poeshare.

“Trek uit al jou klere,” beveel die baas vanuit sy gemakstoel.

Ek staan op en trek uit. Sy help my nie. Toe ek kaal staan, vat sy oor. Sy druk haar kaal lyf teen myne. Sy ruik vars. Haar borste druk warm teen my. Sy vat aan my harde piel.

Sy soen my. Goeie hel, sy ken van soen. Ek was nie seker of ek haar moes soen ook nie, maar ek soen gretig terug.

Ek vat tussen haar bene. Ek vat aan die digte bos swart hare en voel die nat bokant van haar skaamspleet.

Haar man beveel my om haar te eet. Sy gaan sit op die bank en maak haar bene wyd oop. Sy trek haar poeslippe uitmekaar. Ek kyk na haar vlesige lippe en die pienk voue van haar poes. Ek gaan op my knieë voor haar en sit my tong teen haar pienk heerlikheid.

Ek ruik haar. Die reuk van haar poes maak my piel nog stywer en ek begin met oorgawe haar te lek en liggies aan haar klit te suig. Sy kreun hard, maak haar bene nog wyer oop en sit haar hande teen my agterkop. Sy druk my gesig in haar poes vas.

Sy lug haar boude op. Ek druk my nat tong by die blinkpienk opening van haar vagina in. Ek proe die natheid van haar binnedoos. Ek het nie kans om te sluk nie en my spoeg vermeng met haar glibberige natheid.

Haar man sê ek moet haar naai. “Fuck her.”

Ek trek haar nog nader na die rand van die bank toe, sit my stywe piel teen haar doos en druk hom in. Haar doos is warm en styf en nat en ek gaan in haar in tot teenaan my ballas.

Ek naai haar. Ek naai haar diep terwyl ek met my duim oor haar geswelde klit speel. Sy hou haar groot kaal tiete vas, druk hulle teen mekaar en wriemel haar lyf ritmies saam met my.

Ek kyk hoe ek in haar in gaan. Ek sien hoe my piel blinknat in-en-uit haar vlesige pienk poesie gaan. Amper uit, dan heeltemal in.

Haar klit is uitgeswel en ek werk haar nat sappe oor haar knoppie.

Sy kreun harder en harder.

Ek naai dieper en dieper. Kort, baie diep bewegings. Ek is baie naby daaraan om te kom. Haar man het niks gesê waar ek moet kom nie, maar haar poes is so lekker styf en glad om my piel, ek gaan elke laaste druppel in haar skiet. Al my semen in haar vagina in stort.

Hy beveel my om op te hou naai. “Stop fucking. Pull out.”

Ek trek net betyds uit. Ek byt op my tande. Ek was baie naby aan kom skiet.

Hy beveel haar om my te ry. Ek gaan sit op die bank en sy kom sit wydsbeen oor my. Sy soen my eers. Haar vol lippe op myne. Haar naakte borste hier reg voor my, teen my.

Ek vat aan haar borste, laat my vingers talm by haar stywe tepels. Sy reik tussen haar bene, sit my piel reg en sak dan af oor hom. Ek vat aan haar boude. Sy begin my te naai. Haar boude wikkel onder my hande en haar borste skuur teen my bolyf.

Haar boude is na haar man toe gedraai. Hy moet kan sien hoe my piel in sy vrou se poesie in gaan. Sy ry my al vinniger. My vingers gaan in haar boudgleufie in en ek voel haar anus is ook nat en glibberig. Ek voel hoe my piel in haar gaan.

Ek kom. Ek skiet in haar. Toe sy besef ek kom sak sy heeltemal af en maak stadige sirkelbewegings met haar heupe terwyl my piel heeltemal in haar is. Sy het nie gekom nie. Sy staan op en druppels wit semen val op my bobene en ballas.

Sy staan met haar knieë op die mat voor die bank. Haar man het sy piel uit, en met een haal penetreer hy haar van agter af. Ek hoor die nat geluid soos wat sy penis in haar doos vol kom ingaan.

Hy steek haar vinnig. Hy gee haar ʼn paar klappe op haar kaal boude en sy gil en kreun kliphard van plesier. Ons oë ontmoet en sy bly vir my kyk terwyl sy van agter af deur haar man genaai word.

Hy naai haar hard. Haar tepels skuur oor die bank. Hy draai sy hand om haar lang hare en trek haar kop agtertoe. Haar bolyf lig op en haar tiete swaai soos wat hy haar steek.

Sy kom. Sy gil dit uit en ek weet sommer sy kom regtig.

Hy trek sy piel uit en groot druppels van sy kom val op haar rug en haar boude. Sy mond trek skeef en hy knyp sy oë styf toe terwyl hy kom.

Toe sy opstaan, hyg haar asem. Hy sê net vir my ek weet waar is die deur.

Ek kyk hoe hy saam met haar in die gang afloop. Kom drup nog agter teen haar bene af.

Ek het niks om my piel af te vee nie. Dan moet ek seker maar waai. Ek trek my onderbroek net so oor my taai genaaide piel aan en dan die res van my klere.

Ek trek die deur agter my toe en wanneer ek alleen in die hysbak is, druk ek my hand voor by my broek in, vryf oor my piel en ruik aan my hand.

Ek ruik haar aan my hand. Haar heerlike reuk gemeng met die reuk van my semen.


Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.