Seks langs die pad

Dawid stap na die werkswinkel van die staalonderneming waar hy werk se kombuis toe. Daar is niemand anders in die kombuis nie. Hy ruik aan sy regterhand se vingers. Pure poes. Hy en Hermien, die grootbaas se vrou, het in ’n stoorkamer gevry en hy het haar gevinger. Haar foon het gelui en sy moes inderhaas na die konferensiekamer toe gaan vir ’n vergadering. Hy het ’n ruk in die stoorkamer gewag dat sy ereksie eers sak.

Sy piel dreig weer om stokstyf te word nadat hy haar poes aan sy vingers geruik het en hy spuit handreiniger op sy hande, vryf die poesreuk weg en spoel dan sy hande onder lopende water af by die wasbak. Hy haal ’n beker uit die kas en maak dit vol filterkoffie. Hy gooi twee teelepels suiker by en roer dit. Met die beker koffie stap hy uit.

Buitekant blaas Dawid oor die warm swart koffie en vat dan versigtig ’n slukkie. Dit is te warm en hy sit dit op die sementtafeltjie neer, haal ’n sigaret uit en steek dit aan. Hy dink aan Hermien. Sy is nie vet nie en ook nie ’n visgraat nie. Sy is ’n vrou met aanloklike kurwes. Sy is getroud met Mnr. Kruger, die grootbaas.

Dawid en Hermien het mekaar nog nie kaal gesien nie. Hulle affair het sowat ’n maand gelede begin. Hulle vry gereeld skelm en het al onder hulle klere aan mekaar se geslagsdele gevat. Die kere wat Hermien nie ’n bra aangehad het nie, het Dawid sy hande onder haar bloes in gedruk en aan haar tiete gevat. Hy het ’n paar kere ook al sy hand onder haar panty in gedruk en aan haar harige nat poes gevat. Vanoggend het dinge warmer geraak en sy het sy piel by sy gulp uitgehaal en sy draad getrek terwyl hy haar gevinger het.

Hermien is 35, nes Dawid. Mnr. Kruger is in sy sestigs en Dawid het al gewonder of hy nog seks het met Hermien, maar besluit om haar nie te vra nie. Hy en Hermien vry skelm en hy wil dit nie ruïneer deur vir haar te persoonlike vrae te vra nie. Hulle moet ook uiters versigtig wees want as Mnr. Kruger net effens snuf in die neus kry, is daar groot moeilikheid.

Mnr. Kruger is bekend daarvoor dat hy mense afdank sonder om te dink. Almal weet hy is skatryk, maar ook ’n baie suinige en jaloerse man. As hy dink iemand kyk net te lank vir Hermien, is die gort gaar. Mens kan maar net wonder wat die man gaan doen as hy vir Dawid met sy vinger in Hermien se poes vang.

Dawid kyk op sy horlosie. Nog twee minute voordat sy middagskof begin. Hy trek aan die sigaret en druk dan die stompie in die asbakkie dood. Hy gaan terug werkswinkel toe en skakel die draaibank aan.

Net toe hy wil begin werk, roep die skofbaas hom. “Dawid! Skakel af en kom!”

Wat de fok nou? Hy skakel af en loop na die skofbaas toe.

“Jy moet saam met Mevrou Kruger ry. Die kontrak by die myn moet geteken word. Mnr. Kruger wil nie hê sy moet alleen daar tussen die spul myners in nie.”

“Reg so,” antwoord Dawid en probeer doodluiters voor te kom. “Gaan ek betaal word as ek saam met haar gaan want dan kan ek nie my ure hier insit nie?” voeg hy by.

“Ja, ja. Ek sal dit so op jou kaart aanteken. Kom meld weer hier aan as julle terug is.”

In die parkeerterrein kyk Dawid of hy vir Hermien sien. ’n Voertuig toet en hy sien Hermien waai vir hom uit die ou Jeep. Regtig? Hy het gedink sy sal met haar man se blinknuwe Range Rover ry. Die suinige ou vrek.

“Jy kan bestuur,” sê Hermien en klim uit. Dawid klim agter die stuurwiel in en Hermien hop aan die anderkant in.

Dawid weet waar die myn is en trek weg. Dit is ’n hele ent soontoe. Op die oop pad sit hy sy linkerhand op Hermien se been. Sy glimlag vir hom, knipoog en vroetel dan met sy gulp. Sy piel is vinnig regop en sy haal dit uit. Doodluiters en stadig begin sy om sy draad te trek. Sy maak sirkelbewegings oor sy nat pielkop met haar duim.

Hy draai af op die lang grondpad en dink dat hy gaan kom so lekker speel Hermien met sy piel. Die Jeep ruk skielik en die enjin sny uit.

“Wat de fok nou?” sê hy hardop.

“Shit,” sê Hermien en los sy piel. “Dit is ’n los draad wat dit doen.”

Dawid gebruik die momentum van die Jeep en draai van die pad af. Hy stop amper tussen die bosse langs die pad, bêre sy piel en klim uit.

“Maak gou oop,” beduie hy vir Hermien en lig dan die enjinkap op. Hy het geen idee wat daar aangaan nie.

“Hoe weet jy dit is ’n los draad?” vra hy toe Hermien langs hom kom staan.

“Ek moet al jare hierdie Jeep ry. Laat ek die draad terugdruk. Ek doen dit ten minste eenkeer per week.”

Hermien staan langs Dawid, buk vooroor en vroetel aan die drade. Dawid sit sy linkerhand op haar boud. Hermien wikkel haar boude onder sy hand en giggel.

“Die draad is terug. Kyk of hy vat,” sê sy vir Dawid en staan terug. Dawid loop met ’n tent in sy broek om die Jeep, druk sy hand by die ruit in en draai die sleutel. Die enjin vat.

“Skakel weer af!” roep Hermien en Dawid draai weer die sleutel.

Hermien kom staan voor Dawid en haal weer sy piel uit. Sy sak af en neem die nat punt in haar mond in. Dawid kreun van die lekker en Hermien kyk vir hom terwyl sy gulsig sy piel suig.

Na ’n ruk maak Hermien Dawid se broek los en trek dit saam met sy onderbroek af tot op sy knieë.

“Het jy ’n kondoom?” vra sy.

“In my beursie,” sê Dawid en beduie na sy broeksak toe.

Hermien haal sy beursie uit, vou dit oop en haal dan die kondoom uit. Sy haal dit uit die omhulsel en rol dit dan behendig oor Dawid se bultende piel.

“Ons het nie baie tyd nie,” sê Hermien haastig en maak die voordeur van die Jeep oop. Sy trek haar broek en panty af en buk dan vooroor en rus met haar hande op die Jeep se sitplek.

Dawid kyk in ongeloof na die pragtige rondinge van Hermien se spierwit kaal boude. Dit is vir hom duidelik Hermien bring nie ’n skeermes naby aan haar onderlyf nie en rondom haar poephol is ook krulhaartjies.

Hy spoeg in sy hand en vryf deur haar harige poes, maar besef dan dit is onnodig, want sy is sopnat. Hy vat sy piel vas en druk met een haal diep in haar nat poes in. Hy kyk hoe sy piel haar poes penetreer en begin haar dan te naai.

Hermien hyg hard. Dawid se voete gly op die klipperige grond en sy piel glip uit Hermien se vagina uit. Hy kry baie vinnig weer sy balans met sy voete verder uit mekaar en druk sy piel weer in haar in.

Hy naai haar diep en vinnig. Sy hyg al harder.

“Klap my boude!” skree sy vir hom.

Dawid druk sy piel tot teenaan sy ballas in haar in, gaan dan weer amper uit en gee haar met die plathand ’n klappie op haar regterboud.

“Harder!”

Dawid klap haar ontblote boude harder. Drie hale.

“Jou fokken sissie! Donder my boude!”

Dawid trek sy piel heeltemal uit haar vagina uit, haak af en gee haar ’n harde klap op die boude. Hy druk sy piel weer terug en stamp hard in haar in. Hermien vra nie weer hy moet haar boude wiks nie en sy hyg net al harder.

Dawid lê met sy bolyf vorentoe, amper op haar rug en druk sy hande onder haar hemp in. Hy stoot haar bra boontoe en vat dan aan haar groot kaal tiete terwyl hy haar met kort vinnige hale van agter af naai. Hy voel haar tepels is styf en vryf oor hulle.

“Ek gaan kom! Fok my harder!” hyg-skree Hermien en Dawid looi haar dat sy onderlyf hard teen haar boude stamp.

Dawid voel hoe sy piel begin klop en die kondoom binne in haar kont met sy semen vul. Hy gee haar nog twee klappe op die boude en dan sidder Hermien se bene soos wat sy kom.

Hy hou sy piel in haar tot sy klaar is en trek dit dan uit. Die kondoom se punt hang vol wit semen.

Hermien kom regop en draai om. Haar gesig is rooi en haar oë lyk dromerig. Sy wankel effens onvas op die klipperige grond en gaan sit dan op die sitplek sonder om haar panty en broek op te trek.

“Kom ons rook eers en dan moet ons ry,” sê Hermien en haal ’n pakkie sigarette uit die paneelkissie uit.

Dawid haal die kondoom van sy piel af en gooi dit eenkant toe in die bosse in. Hy vat die sneesdoekie wat Hermien vir hom aanbied, vee sy piel af en gooi die taai snesie ook weg. Hy trek sy broek op, haal sy pakkie sigarette uit en steek een aan. Hulle rook ’n ruk in stilte.

Hermien staan op, trek haar panty en broek tot amper heel bo, trap haar sigaret dood en gaan sit dan op haar hurke ’n ent verder van die Jeep af weg met haar klere om haar enkels. Dawid kyk hoe sy pis. Sy vee tussen haar bene af, trek dan haar panty en broek heeltemal op en gaan klim in aan die anderkant van die Jeep.

“Ons moet ry!”

Dawid merk die slymerige natheid van haar poesie se sappe op die Jeep se sitplek, vee dit net met sy hand weg en klim in.

“Ons moet dit weer doen,” se Hermien.

“Langs die pad gaan staan met die Jeep?” terg Dawid.

“Seks hê, jou silly mens.”

“Is jou boude nie seer nie? Hulle het maar rooi gelyk toe jy opstaan nadat jy gepiepie het.”

“As iemand my van agter af looi en slaan nie my boude nie, vat ek te lank om te kom.”

“OK. Ek sal dit onthou.”

“As my man ooit uitvind…”

“My lippe is gesluit.”

“Goed so. Jy moet hier links draai by die myn in,” herinner sy Dawid toe hy amper die afdraai mis want hy het aan haar poes en kaal boude gedink.