‘n Potjie seks

'n vrou met slegs swart stewels aan werk kaal in die tuin.

Sonja kom laatmiddag by die huis. Sy werk as verpleegster en het ’n dubbele skof wat in die nag begin het agter die rug.

Sy sit haar sak in haar kamer neer en trek haar uniform uit. Wat sy nou nodig het, is ’n lang en warm stort. More het sy af en sy sou graag wou uitgaan en ’n drankie drink, maar die land is in ’n staat van inperking. Stort en dan vroeg bed toe gaan.

Die warm water loop salig oor haar en sy piepie terwyl sy in die stort staan.

Sy vryf die sjampoe in haar hare in en wanneer dit goed skuim, los sy dit eers en was die res van haar lyf. Sy was haar koekie en dink daaraan om haar pubiese hare te skeer vir ’n slag, maar dan los sy dit, skuur haar hakke glad en spoel die sjampoe uit haar hare.

Die vars handdoek voel grof maar lekker op haar vel. Sy droog af en loop kaal kamer toe. Sy trek ’n kortbroek sonder ’n panty aan en gooi ’n wit T-hemp oor haar kop. Sy hoor iets buitekant in die tuin en trek die gordyn weg om te kyk.

Daar in die tuin is haar woonstelmaat, Noma, besig. Haar rug is na die venster toe en sy is…kaal. Haar lyf is naak en sy het swart stewels aan. Dit lyk asof Noma besig is met die potplante op die muurtjie.

Sonja sluk. Hoe lank werk Noma al sommer so kaal in die tuin? Noma is ’n boekhouer en werk van die woonstel af, so dalk het sy net gou uitgegaan om iets te doen en nie besef ek is terug nie, mymer Sonja.

Noma is ’n baie mooi vrou vir Sonja, maar sy het nog nie toenadering by Noma gesoek nie. Hulle is saaklik woonstelmaats. Sonja hou die gordyn op ’n skrefie oop en kyk na die naakte kurwes van Noma. Haar bene, haar kaal boude…

Noma draai om en Sonja staan skielik terug. Sy verwag dat Noma die woonstel gaan binnekom en dan seker ’n japon of iets sal aantrek. Sy hoor nie die deur nie en dit is stil buitekant.

Baie versigtig trek Sonja die gordyn weer effens weg. Noma se voorlyf is nou meer na die venster toe gedraai, maar sy is besig met ’n klein plantjie in ’n pot. Sonja kan die kant van haar borste sien. Ek wonder hoe voel haar volronde borste, dink sy.

Sonja laat gaan die gordyn en gaan sit op haar bed. Dit is nie tyd om jags te raak vir haar woonstelmaat nie. Sy voel reeds hoe haar koekie begin nat raak en haar tepels druk teen haar T-hemp.

“Sonjaa!” roep Noma van buite af. Sonja skrik. So sy weet ek is by die huis?

Sonja beheer haar asem en loop na buite.

Noma het ’n sarong om haar heupe gedraai en sy is steeds kaal bolyf.

“Wat dink jy van kruie in hierdie potjies?” vra Noma en beduie na drie potjies toe.

“Ek… ja, kruie is reg. Dit sal goed wees,” sê Sonja.

“Dit is Desember en dit is warm. Die strande is gesluit, so jy kan ook maar hier gemaklik raak,” sê Noma sonder om vir Sonja te kyk.

Sonja tel ’n potjie op en vra of sy grond daarin moet gooi.

“Ek bedoel gemaklik met jou lyf, Sonja. Dit is net ons twee hier,” sê Noma. “Dit is nou as jy wil.”

Sonja wonder wat Noma bedoel en skielik voel sy waaghalsig. Noma is reg, dit is net hulle twee en geen van die bure kan in die tuin in sien nie. Sy trek haar T-hemp oor haar kop. Sy voel ontbloot maar ook opgewonde om so halfkaal in die tuin te staan.

Noma se sarong val af en sy tel dit op en sit dit op die plastiekstoel neer.

“Gee vir my die potjie aan, asseblief,” sê sy en staan voor Sonja.

Sonja kyk vlugtig, onderlangs, tussen Noma se bene. ’n Donker klossie krullende koekiehare en dit lyk asof die lippies geskeer kan wees. Sy gee die potjie aan.

Saam druk hulle gebukkend potgrond in die potjie. Sonja is deeglik bewus van Noma se kaal borste hier by haar.

Die potjie is vol en hulle kyk gelyk op. Dit eindig in ’n soen.

Noma se vroulike lippe laat Sonja se knieë lam en haar koekie waternat word. Sy sit haar hande op Noma se heupe en dan doen Noma dieselfde. Hulle soen driftiger.

Hulle kaal borste druk teen mekaar en passie neem oor.

“Kom ons was gou ons hande,” hyg Noma. Die twee vroue trippel in die huis in en smeer hulle hande saam seep by die opwasbak terwyl hulle soen.

Noma het haar hande eerste afgespoel en haar hand is tussen Sonja se bene. Sonja kreun en druk haar tong in Noma se mond in en toe haar hande afgespoel is, vat sy tussen Noma se bene. Sy voel die sopnat gladde lippe van Noma se warm koekie.

Hulle beweeg tot by Noma se kamer wat die naaste is en val op die bed neer. Hulle tonge en lippe ontmoet weer en hulle hande is oor mekaar se borste en tussen mekaar se bene.

Hulle beweeg so dat hulle bene soos ’n skêr is en hulle nat koekies teen mekaar kan skuur terwyl hulle beweeg. Sonja kan voel hoe Noma se stywe klitoris oor haar lippies daar onder beweeg.

Hulle wikkel vinniger en dan kom Noma. Sy kreun en sug en wriemel haar onderlyf.

Noma mompel iets van haar klit wat baie sensitief is as sy pas klaar gekom het, en Sonja gaan lê op die bed met haar bene oop.

Goeie fok, dink Sonja. Noma weet hoe om koekie te eet!

Sonja voel of sy sweef toe Noma se tong en lippe haar koekie begin stimuleer. Sy voel ’n tong by die opening van haar poesie, lippe oor haar skaamlippe en dan tong en lippe oor haar klit. ’n Vinger in haar poesie in. Nog ’n vinger. Tong oor die klit en vingers wat in haar beweeg.

Sonja kom. Sy kom soos wat sy nog nie vantevore gekom het nie. Sy kom soos wat net ’n vrou ’n ander vrou kan laat kom. Sy kom dat haar kop draai, haar voete en bene styftrek en haar tone krul.

Hulle lê vir ’n ruk net so op die bed, natgesweet.

“Die plantjies gaan nie hulle self plant nie,” sê Noma en staan op.

“Ek is nou daar.”

Sonja glimlag. Ons was lankal lus vir mekaar. Hoekom het ons so lank gevat?

One thought on “‘n Potjie seks

  1. Ek hoop ons lees nog van die. Lesbiese stories doen dit nogal vir my seker omdat ek ook van vroue hou al is ek ‘n man. Ek kyk baie lesbiese porn ook.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.