Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

My vriend se ma se tweelingsuster

My vriend se ma se tweelingsuster

Pieter se ma was vreeslik sexy. Sy is nou nog, maar toe ek 19 was, was sy witwarm sexy. Pieter-hulle het in die groot siersteen huis gebly, die een daar bo in die rykmansbuurt. Pieter se pa was ʼn groot man. Boomstompe vir arms en ʼn nek soos ʼn os. Hy het ʼn hardewarewinkel gehad en hy het in die gimnasium geboer.

Toe ek 19 was, het Pieter 21 geword. Ons was op hoërskool in dieselfde standerd, want hy het ʼn jaar later skooltoe gegaan omdat hy in Desember verjaar en hy het ook standerd 6 gedruip. Toe hy die tweede keer standerd 6 doen, was ons in dieselfde klas en hy is met disleksie gediagnoseer. Met hulp doen hy toe beter en ons voltooi saam matriek.

Vir Pieter se 21ste verjaarsdag het sy ma baie mense genooi. Die Viljoens het altyd uitgehaal en gewys.

Pieter se ma het gesê ek moet vroeg opdaag die Saterdag. Toe ek daar kom, steek sy my in die werk. Hulle tuinier was met verlof en toe laat sy my die blare uit die swembad haal en die tuin netjies maak. Pieter het saam met ʼn blonde poppie, Anja, langs die swembad ontspan.

Ek het ongemerk na Anja geloer. Lekker stywe tiete wat die bostuk van haar piepklein swart bikini styf laat span het. Mooi sonbruin bene en ek het nie die kameeltoon tussen haar bene gemis nie.

Pieter se Ma het langs die swembad gestaan en vir my bevele gegee dat alles perfek moet wees, toe daar ʼn ewebeeld van haar opdaag. Pieter se ma was nog in ʼn sweetpak geklee, maar die vrou wat opgedaag het, het presies soos sy ma gelyk en sy was uitgevat in ʼn kort swart minirok. Ek word toe voorgestel aan Pieter se tannie, Yvette. Sy ma se tweelingsuster.

Kyk, ek was al klaar krapperig omdat Pieter se ma soos ʼn teef vir my bevele gegee het. Waar het jy gesien jy nooi iemand uit vir ʼn partytjie en dan moet hy in die tuin werk? Ek gee nooit om om te help nie, maar die koei was so vasgevang in haar eie wêreld waar alles om haar draai, dat sy tot vir my aanmaakkoeldrank in ʼn gebruikte joghurt-beker gebring het. Die “hulp” drink nie uit hulle kristalglase nie.

Ek sê toe vir Yvette “tannie”, maar sy stop my net daar. Sy is nie met my oom getroud nie. Sy steek ʼn sigaret aan en bied vir my ook een aan. Ek neem toe een van haar Vogue Slims en steek die dun sigaretjie aan.

Toe ek klaar in die tuin gewerk het, vertel Pieter my sy tannie is twee weke gelede geskei. Ek het met ʼn halwe oor geluister wat Pieter oor die skeisaak vertel het, want ek het verby hom geloer na Yvette waar sy gebuk het om haar aansteker op te tel. Ek het gehoop daai kort stywe miniromp gee mee, want dan sou ek daar in die helder oggendson haar boude gesien het. Ek het klaar uitgewerk sy het of geen panty aan nie, of ʼn G-string onder daardie mini, want ek kon geen broekielyne sien nie.

Wonder bo wonder het die materiaal gehou, maar dit het wel opgeskuif en ek het vlugtig die onderkant van haar boudvoutjies gesien. As sy ʼn sentimeter verder gebuk het, het ek vol in haar poes vasgekyk. Sy het regop gekom, haar romp reg getrek en in die huis in gegaan. Pieter het nog iets vertel, maar ek het aan Yvette wat buk gedink.

Yvette het of ʼn klein swart panty aangehad, of dit was ʼn skaduwee van haar poes wat ek vir ʼn sekonde gesien het.

Die res van die oggend het ek haar nie juis gesien nie, sy was in die huis iewers en ek het saam met Pieter gery om ʼn vrag drank te gaan oplaai.

Daar was baie mense by die partytjie. Baie meisies ook, maar nie een van hulle was alleenlopend nie. Pieter se pa en sy vriende het die brandewyn gelooi en toe dit skemer raak, was die braaivleisvure nog nie aangesteek nie.

Van die mense het soos gewoonlik dronk begin raak, en Pieter se ma het my gestuur om agter in die tuin hout uit die Wendy-huisie te gaan haal.

Yvette was agter in die tuin. Sy het in die skemer op ʼn bankie langs die visdam gesit met ʼn sigaret in haar hand.

“Kom sit hier lang my,” het sy vir my gesê. Ek het gaan sit, aan die anderkant van die bankie.

“Ek byt nie,” het sy gesê en haar sigaretstompie eenkant toe gegooi. Haar bloes so boonste knoop was los. Ek het in my broeksak gevroetel en ʼn sigaret uitgehaal.

“Jy moenie dat hierdie mense jou so rond order nie,” het sy vir my gesê en toe opgestaan en teenaan my kom sit. Styf teenaan my. Ek was oorbewus van haar vroulike lyf hier styf teen myne. Sy het lekker geruik en daar was nie ʼn drankreuk aan haar asem nie.

“Jy weet mans is varke,” het sy in my oor gefluister.

“Seker nie almal nie,” het ek geantwoord, net om iets te sê.

“Is jy ʼn vark?” het sy in my oor gefluister.

“Ek het my kop probeer wegdraai, maar sy het net nader geskuif. Haar asem was warm in my nek. Sy het haar hand op my been gesit, hoog op my been, baie naby aan my piel. Ek kon nie die horing keer nie.

“Nee,” het ek gesê.

“Jy is ʼn vark,” het sy hees in my oor gefluister. Die punt van haar nat tong het iewers aan my nek geraak en toe sit sy haar hand op my horing deur my broek. “Jy sit net langs my op die bankie en kyk wat doen jy,” het sy verder gefluister en oor my horing gevryf. Ek het haar nie gekeer nie, en my sigaret in die visdam in gegooi. Haar lippe was op myne en haar tong binne-in my mond.

Terwyl ons soen, het sy my broek se ritssluiter afgetrek en toe is haar koel hand onder my onderbroek in en op my warm piel.

Sy het opgestaan en voor my kom staan. “Wees ʼn vark met my,” het sy vir my gesê en geglimlag, maar ek kon sien dit was ʼn uitdaging.

Ek het my hande op die agterkant van haar bobene gesit en hulle teen haar gladde vel op beweeg na haar boude toe. Ek het aan haar ontblote boude gevat. Haar boude hard vasgevat en hulle gedruk. In haar boudgleufie het my vingers ʼn string gesoek, maar daar was niks nie. Ek het gevoel my wysvinger raak ook aan haar anus. Sy het geen broekie aangehad nie.

Sy het vooroor geleun en vir my gefluister om haar in die gastekamer te kry. Sy het omgedraai, haar romp reg getrek en met die paadjie na die huis toe geloop.

Ek was bekommerd Pieter se ma gaan wonder waar ek met die hout is, maar het dit uit my gedagtes geskuif en aan die kant van die huis in die donker verby geloop en by die agterdeur ingegaan. Op met die trappe.

Die gastekamer se deur was toe. Ek het saggies geklop. Niks nie. Weer harder geklop. Niks nie. Ek het die deur oopgemaak. Sy was nie in die kamer nie. Ek het iemand hoor aankom op die trappe en het in die kamer ingegaan en die deur saggies agter my toegemaak.

Sy was in die badkamer. Ek kon hoor hoe sy gepiepie het. Sy het my geroep. Die badkamerdeur was oop. Ek het buite die deur geantwoord. Sy het my ongeduldig beveel om in te kom.

Sy het nog gesit en tussen haar bene afgevee voordat sy opgestaan het en die toilet gespoel het.

Sy het na my toe geloop en sonder om ʼn woord te sê, het sy my hemp uitgetrek. Ek was behoorlik jags en ons het gesoen tot by die bed. Daar het sy my broek losgemaak en dit afgetrek. My piel het parmantig uitgespring. Die daklig van die kamer was baie helder. Sy het voor my gestaan en die miniromp afgetrek.

Tussen haar bene was sy seepglad geskeer. Haar poeslippe het ʼn dun skaamspleet gevorm. Nader aan die bokant van haar spleet kon ek die pienk velletjies sien waar haar klitoris is.

Sy het my terug gestamp dat ek op die bed lê en toe op my gesig kom sit. Haar doos was hier reg voor my, met die effense pisreuk en al. Sy het haar onderlyf nog nader gebring en haar poesie oor my gesig gevryf.

My neus het tussen haar poeslippe deurgegaan. Dit was slymerig en nat. Ek het my vingers gevat en haar pienk vrug oopgevou, haar begin lek. Ek het toe nog nooit vantevore poes gelek nie. Ek het daar onder waar die nat vlesige gaatjie van haar vagina was, gelek. My tong se punt daar ingedruk. Ek kon alles sien. Haar hele poes en haar poephol se donker plooie wat styf toegetrek was.

Sy het haar onderlyf beweeg terwyl sy hard gesug en gekreun het. Sy het so beweeg dat my tong oor haar klitoris gelek het. My lippe en tong was oor en om die stywe knoppie.

Sy het gekom. Sy het haar nat poes teen my mond vasgedruk en die nat van haar het oor my lippe in my mond in geloop. Sy het haar onderlyf oor my gesig beweeg dat tot haar poephol oor my gesig gegaan het. Die soet-sleg reuk van haar anus was in my neus in, gemeng met die reuke van haar poes.

Sy het van my gesig af geklim. Ek het regop gekom. Sy was kaal voor my. Ek het na haar tiete en haar doos gekyk. Na die blinknat lippe tussen haar bene. My horing was seer-styf.

“Trek die deur agter jou toe,” het sy gesê. Ek het stadig opgestaan, my broek en hemp aangetrek. “Uit!” het sy geskree. “Uit vark!”

Ek het gelag. My broek se ritssluiter opgetrek en my hemp oor my kop getrek.

Dit was OK, sy kon maar haar woede en haat vir mans oor haar skeisaak op my uitgehaal het.  Ek het haar poes beleef. Ek het voor daardie aand nog nooit poes so beleef nie. Nat poes reg in my gesig.

My horing wou nie weg nie. Sy het dan nog kaal voor my gestaan.

“Hoekom is jy nie kwaad nie?” het sy gevra.

“Daar is maar droogte in my lewe,” het ek geantwoord.

Sy het op die bed gaan lê en haar bene oopgemaak.

“Naai my,” het sy gesê. “Fok my!”

Die bal was terug in my hande. As ek haar net so gelos het en geloop het, sou sy die een wees wat verkleineer was.

Ek het langs haar op die bed gaan lê en ʼn sigaret aangesteek. Vir haar ook een aangebied.

Net so kaal met haar bene oop het sy saam met my gelê en rook. Ek het ʼn asbakkie op die tafeltjie langs die bed gekry en dit vir haar gehou. Sy het nie haar bene toegemaak nie. Ek het na haar doos gekyk en weer langs haar gaan lê.

Toe ons klaar gerook het, het ek haar gevra of ek maar kan gaan. Sy het my broek weer losgemaak en haar hand oor my piel gevou. Sy het my draad begin trek en toe ek weer heeltemal styf was, het sy op my geklim.

Ek het nie eers my broek uitgetrek nie. Sy het my begin ry. My piel in haar vagina in laat gaan, diep, en my begin naai.

Dit was ʼn wilde naai.

Ons het omgedraai ek was bo-op haar, tussen haar bene.

Ek het haar diep en hard genaai. Sy het nie weer gekom nie, maar dit was ʼn rou naai, gedryf deur lus.

Ek het tot teenaan my balhare in haar ingestamp elke keer. Sy was baie nat, maar haar poesie was styf om my piel.

Toe ek voel ek gaan kom, het sy gesê ek moet afklim. Ek het nog een diep steek gegee en my piel uitgetrek. Ek het gedog sy wou ophou naai, maar sy het omgedraai en handeviervoet op die bed gaan staan met haar boude na my toe. Sy het vir my gesê om haar van agter af te naai.

Toe ek my piel doggy-style in haar poes wou druk, het sy hom gevat en teen haar anus gesit.

“Fok my!” het sy gesê en haar lyf agtertoe beweeg.

My piel se punt het haar poephol oopgemaak en ek het stadig haar gat penetreer. Dit was effens droog en ek het op my piel gespoeg en weer haar hol begin naai.

Ek het my hande op haar kaal heupe gesit, oor haar boude gevryf en haar al dieper in die hol begin naai. Stadig, nie vinnig nie.

Sy wou weer omdraai. Sy het wydsbeen oor my gesit en my piel weer by haar hol gesit. Sy het hard oor my afgesak en my piel het diep in haar hol gegaan. My pielvel het seer getrek, maar hy was heeltemal in haar in.

Haar kaal tiete was voor my en ek het aan haar borste gevat en hulle gesoen om die aandag van my piel af te kry. Sy het my piel rou genaai in haar hol.

Toe ek diep in haar kom, het my piel makliker gegly in haar. Sy het die laaste druppel kom uit my genaai met haar anus.

Toe sy afklim, het sy ʼn nat poep gegee. In die badkamer het ek my piel by die wasbak gaan afspoel. Hy was teer genaai, sy kop het effens gebrand en die res van die vel was rooi tot teenaan my ballas. Fok, haar hol moet brand, het ek gedink.

Ek het in die badkamer weer daaraan gedink dat sy Pieter se ma se tweelingsuster is. Hulle lyk soos identiese tweelinge. Mens kan maar sê ek weet nou ook hoe lyk Pieter se ma se kaal lyf van haar tiete tot by haar poes en poephol, het ek gedink en begin lag.

Sy het die badkamer binnegekom, op die toilet gaan sit en haarself afgevee. Daarna het sy ʼn waslap nat gemaak met koue water en dit agter tussen haar boude ingedruk en dit daar gehou. Sy het vir my gevra hoekom ek lag. Ek het haar gesê.

Sy het saam gelag. Ons het lank gelag, ons kon amper nie ophou nie.

Nadat ek my hande gewas het en my klere weer netjies was, het ek my sigarette gekry.

Sy het voor my kom staan. Haar glimlag het ʼn rilling deur my laat gaan.

“Piet verneuk my al lank met Yvette,” het sy gesê. “Met my eie suster. Ek sê mos. Mans is varke.”

Ek het gelag, gedink sy maak ʼn grap.

Ek het uit die kamer gegaan, en onder het ek gehoor die mense wonder waar is Pieter se ma, want sy en Yvette het omgeruil. Hulle is ʼn identiese tweeling. Yvette was onder en het gekuier saam met die gaste.

Ek het Pieter se ma genaai.

Pieter het vir my gevra of ek nie sy ma gesien het nie. “Nee ek het nie,” het ek gladweg gejok. “Ek het net aanstekers kom soek om die vure aan die gang te kry.”

Ek het die hout agter gaan haal en die vure aan die gang gekry. Pieter se ma het in ʼn donkergroen aandrok weer haar verskyning gemaak.

Net ek en sy het geweet hoekom daar ʼn effense ongemaklikheid in haar stap was.

Bo blink en onder stink.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.