My bene is oop

My bene is oop wat gaan jy doen?
Gaan jy kyk of gaan jy my begin soen?

Ek sit hier heeltemal kaal,
gaan jy dalk jou piel uithaal?

My ontblote lyf is hier net vir jou,
so ek hoop jy gaan my buig en vou.

Gaan jy kom in my vy of diep in my gat?
Gaan jy kom op my sy of dit laat val op die mat?

Gaan jy net daar staan en vir my waai,
of gaan jy my vat en my hard naai?

Ek is naak en bied aan vir jou my slymsloot.
Gaan jy my vinger of dadelik begin stoot?

Die lippe van my ontblote poesie is nat
en ek wil hê jy moet saggies daar vat.

My klit is gereed en styf so jy kan my kielie,
ja jy kan kies hoe met jou tong of jou stywe mielie.

My bene is oop en ek hoop dit is vir jou so sexy
dat jy kry ‘n pielstyf ja ‘n klipharde ereksie.

Ek sit my my bene lekker oop soos ‘n slet
en my boude is rond maar nie pap en vet.

Die tafel is gedek en jy kan vir jou kry.
Die hoofgereg is my poesie wat jy kan vry.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.