Liefde maak onder die sterre

kaal vrou in die nag sy-aansig.

Die ligte wind kus my vel oraloor, terg my en prikkel my. Ek wag vir hom en in my groei ’n diepe begeerte. ’n Begeerte om intiem te verkeer. ’n Drang om gemeenskap te hê. Daar is ’n rou instinktiewe lus om sy penis in my te voel beweeg tot ek ontplof in ’n intensiewe orgasme en hy sy semen binne in my stort.

Agter my hoor ek die gedruis van die waterval en die ontelbare sterre en die maan verf die landskap betowerend in skakerings van donker en wit.

Ek is kaal, my hare is nat en my tepels wag styf in afwagting vir sy hande, tong en lippe om hulle te vertroetel.

Vroeër het ek in die waterpoel gaan baai want ek het gevoel ek het ’n bad in die natuur nodig om te reinig en gereed te maak.

Ek staan op die stywe klam sand en wag vir hom. Die wind het die meeste van die water op my vel droog gewaai, maar tussen my bene is ek glad, nat en gereed. My klit is geswel, wagtend en smagtend.  Ek staan met my bene teen mekaar. My poesie is glad geskeer.

Ek weet hy hou daarvan om vir die diep skaamspleet wat my vlesige poesielippe tussen my bene vorm, te kyk. Ek is so nat dat wanneer ek beweeg, ek die gladheid hoog op in my binnebene kan voel. Die hemelliggame verlig ook my skaamdeel soos wat ek staan en die strepie skaduwee wat tussen my labia is laat die spleet nog meer prominent vertoon.

Ek voel hoe die fyn sproei van die waterval agter my druppeltjies op my rug en boude laat vorm wat dan in klein stroompies teen my vel af loop.

Ver uit oor die woestyn sien ek hom aankom. Eers is hy net ’n veraf blou lig en soos wat hy nader kom, begin hy vorm aanneem en in fokus kom.

Hy kom staan voor my en ek kyk na sy kaal liggaam. Hy is goed gebou met die spiere op sy arms, bors en maag sigbaar, sonder om te veel te wees en soos ’n opgeblaaste ballonmannetjie te lyk. Tussen sy bene is sy lang dik penis half regop en lyk mistiek in die lig van die sterre.

Ons groet met ’n intieme omhelsing. Ek hou hom styf vas, druk my kaal borste teen sy borskas en my onderlyf teen syne. Ek kan voel hoe sy kaal penis onder teen my druk en hoe hy ’n volle ereksie kry.

Geen hoorbare woorde is nodig nie. Ons word bewus van mekaar se emosies en begeertes en ek wil hom in my voel. Ek gaan op my knieë voor hom, lek my lippe nat en plaas hulle op die geswelde pers kop van sy manlikheid.

Ek soen die kop van sy penis en lek dan met my gladde tong die onderkant daarvan terwyl ek met my vingers saggies oor die sak onderkant sy penis streel.

Hy trek sy penis uit my mond uit en ek staan op. Hy plaas sy hande op my kaal boude en tel my op. Ek vou my bene om hom. Hy laat my afsak oor sy penis en hy penetreer my smeltende poesie. Hy gaan diep in my vagina in en ons maak liefde terwyl hy staan en my vashou.

Ons verkeer intiem met ’n diep, stadige ritme. Hy soen my mond, en my kaal borste en tepels skuur teen sy manlike borskas. Elke keer wat hy in stoot, gaan hy heeltemal in, maak my poesie oop, en vul my met sy manlikheid.

Ek laat weet hom met my gedagtes dat hy my gras toe moet vat en op sy rug moet gaan lê sodat ek hom kan ry. Hy stoot diep in my in, hou my dan stil vas en loop na die sagte graskol toe. Ek voel hoe sy penis in my vagina beweeg van die loopbewegings. By die graskol tel hy my hoër op en sy penis glip uit my uit.

Hy gaan lê op sy rug op die gras en ek klim bo-op hom. Sy penis vind weer die ingang van my poesie. Vir die kort tyd wat sy nat penis uit my vagina was moes die wind dit effens koel gewaai het en dit voel hemels wanneer sy penis weer my warm poesie penetreer.

Ek begin hom stadig te ry. Ek neem die volle lengte van sy penis in my en begin hom dan vinniger te ry.

Ek druk stoot my bolyf uit en vertoon die volle naakheid van my borste aan hom. Hy vat aan my borste. Sy lippe soen my tepels om die beurt en sy tong fladder oor my tepels.

Sy hande is op my boude en hy trek hulle effens oop. Ek voel die koel naglug op my ontblote anus. Hy vat aan my anus en vryf met sy nat vinger daaroor.

Ek begin sweef. Ek ry hom so diep dat my klit onder teen hom skuur.

Ek voel ’n warmte deur my trek.

My poesie druk sy penis krampagtig vas en my kop draai soos wat ek begin kom. Ek gryp sy skouers stewig van en druk my vingers in sy skouers in. Ek laat my bolyf sak en my borste op sy borskas rus. Sy penis rek my poesie nog meer oop in hierdie posisie.

My bene voel lam, maar ek ry hom steeds met kort diep bewegings.

Ek voel die kreune van sy orgasme aan. Hy kom binne in my. Sy penis skiet dik taai semen diep in my poesie in. Ek voel hoe die semen die wande van my vagina tref en my vol maak, tot ek daar onder oorloop van al sy semen. Hy kom lank en sy penis skiet ’n klomp semen in my in.

Sy penis is steeds styf en binne my en sy orgasme maak klaar. Ek voel hoe klein riviertjies semen uit my loop langs sy penis verby. Ek staan op. ’n Dik stroom semen loop uit my uit en val op sy onderlyf.

Ons lê vir lank net op die gras en kyk na die manjifieke sterrehemel.

Uiteindelik staan ons op en hy tel my in sy sterk arms op en hardloop met my in die waterpoel in. Ons swem en speel en spat en lag en geniet onsself in die water.

Dit is tyd vir hom om te gaan en ons klim uit die water. Ons soen.

Hy soen my nek, my borste, my magie en die spleet tussen my bene waar hy ’n rukkie talm.

Hy raak verder en verder weg. Ek kyk totdat ek nie meer sy vorm kan uitmaak nie en ek kyk vir die blou lig wat al kleiner en dowwer word en dan is hy weg .

Ek weet hy sal weer hiernatoe kom. Ek ook. Dit is ons plek.

Ek raak al ligter en kyk hoe die waterval en die landskap in misnewels verdwyn. Ek word ‘n geel ligskynsel en dan gaan rus ek ook.

2 thoughts on “Liefde maak onder die sterre

  1. Baie goed en ‘n baie unieke site wat julle hier bedryf. Ek like!
    Ek wag vir nog stories deur Kiara. My belangstelling en uhm piel is geprikkel. 🙂

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.