Langs die swembad

'n Aantreklike gespierde man klim uit die swembad.

Ek weet hy loer vir my. Ek lê op die seilstoel langs die swembad. My swart bikini is klein en die broekie span styf oor my kurwes. Ek lê op my rug en het opgemerk tussen my bene is daar ‘n gleufie in die middel van my broekie sigbaar soos wat die materiaal oor my vlesige labia span.

Ek lê met my bene effens oop en my knieë ‘n bietjie gebuig. Hy kan nie heeltemal tussen my bene in kyk nie, maar hy kan genoeg sien om ook die gleufie in my broekie, daar waar my poesie agter die materiaal wegkruip, waar te neem.

Ek het ‘n donkerbril aan en blaai deur Facebook op my foon. Ek hoor hoe plons hy in die swembad in. Ek laat sak my foon en kyk vir hom. Hy swem met sterk hale ‘n paar lengtes.

Ek hou weer my foon voor my maar die keer loer ek vir hom langs die kant van my foon verby. Ek sien hoe hy uit die swembad klim en ek kyk na die bult van sy piel toe die nat swembroek aan sy onderlyf kleef. Hy het nie ‘n ereksie nie. Nog nie.

Ek draai om en lê op my maag, met my bene so ver uit mekaar dat hulle amper van die stoel af val. My bikini-broekie het net ‘n stringetjie agter en ek is seker hy kan die donkerder gedeeltes van my anus langs die stringetjie sien uitsteek en dalk ook dele van my labia.

Ek hoor hom nêrens nie. Nie in die swembad nie en ook nie op die stoep nie. Hy moet verby my gaan om in die huis in te gaan en hy het nie. Waar is hy?

Ek weerhou my om regop te kom en te kyk wat hy doen. Ek lig net my bolyf op en trek die toutjie van my bostuk los, haal dit dan af en gooi dit langs my op die stoep neer.

Daar val ‘n skaduwee oor my en ek lig my kop op. Ek kyk reg in sy stywe piel vas. Ek het hom glad nie gehoor nie. Ek stut myself op een arm en sit my lippe op sy pielpunt terwyl ek sy ballas streel. Ek is in ‘n baie ongemaklike posisie en los sy piel sodat ek op my knieë kan staan op die stoep.

Ek suig sy piel met ywer. Sy kop is agteroor en sy heupe beweeg soos wat hy my mond naai.

Hy trek sy piel uit my mond en ek staan handeviervoet op die harde stoep. My knieë kry seer maar my poesie se lus is meer.

Hy is agter my. Ek voel hoe hy my broekie gretig wegtrek en dan stoot hy sy piel in my in. Hy stoot diep in, hardhandig, en begin my hard te naai.

Dit is ‘n warm dag en sy ballas moet laag hang want ek voel hoe hulle teen my swaai elke keer as hy in my naai.

Hy stamp my woes en die klipperige stoep eet my knieë.

Hy kreun, sy piel gaan uit en ek voel hoe spatsels kom op my lae rug en boude val.

Ek dink hy is klaar, maar hy is nie. Ek voel sy growwe baardstoppels tussen my bene en dan sy lippe en tong op my poesie.

Hy eet my dat my bene bewe en ek nie eers dink aan die pyn van my knieë op die harde stoep nie.

Hy eet my en toe ek begin kom, poep ek onwillekeurig maar hy hou aan tot ek klaar is en met lam bene staan ek op en gaan sit op die stoel.

Ons moet weer so maak, dink ek. Volgende keer met ek net ‘n handdoek of kussings op die stoep gooi.

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.