Sy lê met haar kop teen my skouer. Haar linkerhand rus op my been. Stadig skuif sy haar hand en vat aan my piel deur my denim.

Ek maak my bene oop en sy gee my ballas ʼn drukkie. Sy vat haar hand weer weg. Sy skuif rond en dan vroetel sy met die gespe van my gordel. Sy kry dit los en maak die boonste knoop van my denimbroek los.

Haar hand gaan voor by my broek in en dan druk sy dit onder my onderbroek in. Sy vat aan die hare en laat gly haar koel hand oor my penis.

Sy vat haar hand weer weg en trek my broek se ritssluiter af. My pielkop steek nou vanself bo by my onderbroek uit. Sy masseer die stywe kop met haar duim of vinger vir ʼn rukkie tot daar gladde druppels begin uitkom.

Sy trek my broek verder oop, lig my onderbroek aan die kant op en skuif hom oor my harde piel eenkant toe. Haar naels streel oor my ballas.

Sy streel baie liggies op en af oor die lengte van my ereksie. Haar vingers vou om my en sy begin stadig my draad te trek.

Nog gladde druppels kom by my pielpunt uit en sy trek my draad al vinniger terwyl sy doodluiters met haar kop teen my skouer lê.

Sy trek nog vinniger. Ek gaan kom. Ek weet nie of ek haar moet stop nie. Ek kan nie meer nie.

Ek byt op my tande toe ek kom skiet. Sy gee nog ʼn paar trekke en masseer dan my pielkop met die glibberige semen tot die laaste kom uit is.

My piel, skaamhare, ballas, onderbroek en broek is bespat met kom.

Sy krap in haar handsak en gee vir my ʼn snesie aan. In die halfdonker vee ek die kom af so goed as wat ek kan.

Dit is stil by die fliek in die oggend. Dit is net ons in die agterste ry.

Kategorië: Hygliteratuur

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.