Rooikappie staan vroeg op. Sy loop na buite, maak die deur van die kleinhuisie oop, lig haar nagrok op en gaan sit op die toilet. Haar warm oggendpie spat in die plonsput in. Sy vat ‘n vel papier, vryf dit sag tussen haar hande en vee tussen haar bene af.

“Rooikappie! Rooikappie!” hoor sy hoe haar ma roep.

“Ja Maaaa!” antwoord sy, gooi die papier tussen haar bene deur in die put in en staan op. Sy loop terug na die huis toe.

“Jou ouma is nie lekker nie, sy het verkoue, ek gaan vir haar groentesop vat,” sê haar ma.

“Ek sal dit vir haar vat, Ma,” antwoord Rooikappie soet.

“Nee, kind, die houtkappers is besig in die woud naby aan die pad. Ek wil nie hê die spul mans moet jou sien nie. Jy is nou al agtien en ‘n baie mooi jong vrou. Die mans het net een ding op die brein!”

Rooikappie sug. “Ja, Ma.”

Rooikappie se ma vertrek en Rooikappie gaan sit ‘n pot water op die vuur sodat sy haarself kan was. Sy trek solank haar klere uit en staan kaal en wag vir die water om warm te word. Ma kan tog so onredelik wees, dink sy. Ek is nie meer ‘n kind nie.

Die water begin stoom en sy kry ‘n beker om die waskom vol te maak. Sy maak die groot koek seep wat haar ma gekook het nat, en dan begin sy die gladde seep oor haar lyf te vryf. Sy vat ‘n hand vol water en spat dit oor haar bolyf. Sy vryf haar borste goed in met die seep en voel hoe haar sensitiewe tepels hard word.

Vir wat wil Ma nie hê die houtkappers moet my sien nie? Rooikappie was haar lyf en wanneer sy tussen haar bene was, voel sy ‘n tinteling deur haar poesie gaan en sy vryf met ‘n gladde hand vol seep oor haar klitoris.

Sy spoel haarself goed af, mop dan die vloer droog en gaan gooi die water in die waskom agter in die groentetuin. Sy het poedelnakend buitekant toe geloop en geniet die vars oggendlug oor haar vel.

Terug in die huis, wonder sy wat sy gaan aantrek. Onder uit haar laai, haal sy die onderklere wat haar ma nie van weet nie. Rooi sykouse, ‘n rooi broekie, swart oorbroekie van kant en ‘n sexy rooi bostuk.

Sy trek die onderklere aan en gaan sit op die rand van haar bed. Wat sal ‘n jong, gespierde houtkapper sê as hy my in my sexy onderklere sou sien? wonder sy.

Sy druk haar hand onder haar rooi broekie in en vat aan haar skaamhare. ‘n Sterk houtkapper, met ‘n kaal bolyf en gespierde arms. 

Sy maak haar gemakliker op die bed en laat gly haar vinger oor haar stywe klitoris, tussen haar labia deur tot by haar nat vagina. ‘n Houtkapper tussen my bene. ‘n Houtkapper met ‘n stywe penis wat in my poesie in gaan.

Sy druk die punt van haar vinger en haar vagina in en maak sirkelbewegings al dieper in haar poesie in. Haar poesie voel warm en baie nat en sy druk haar vinger dieper in haarself in.

Rooikappie se broekie is in die pad en druk styf teen haar hand en agter trek dit tussen haar boude in. Sy trek haar broekie af tot by haar enkels en skop dit dan eenkant toe.

‘n Houtkapper wat sy harde penis diep tussen my bene in druk…

Sy druk haar vinger diep in haar poesie in en begin haar vinger in-en-uit haar nat vagina te beweeg.

n Houtkapper se warm penis wat my pienk skulp oopmaak terwyl ek my borste vir hom aanbied en hy eers my nek en daarna my harde tepels soen…

Haar vinger gaan diep in haar in, maar sy wil meer hê. Sy druk haar wysvinger en middelvinger saam in haar poesie in. Haar vagina vou styf om haar vingers.

… en dan byt hy liggies aan my tepels terwyl ek voel hoe sy penis tot teenaan sy ballas in my in druk.

Sy trek haar twee vingers uit haar vagina en begin dan met klein bewegings oor haar klitoris te speel. Sy kreun van lekkerte en maak haar oë toe.

Al vinniger en vinniger naai die houtkapper my. My asem jaag soos nou en hy steun sy bolyf op sy gespierde arms. Ons onderlywe stamp teen mekaar soos wat ons naai.

Sy beweeg haar vingers vinniger oor haar klitoris en druk die vingers van haar ander hand terselfdertyd in haar vagina in.

Die houtkapper se penis spoeg binne-in my. Hy stort sy warm saad in my poesie.

Rooikappie kom. Die warm gloed van ‘n intense orgasme spoel oor haar en sy kreun kliphard. Sy kom lank en vinger haar vagina gulsig terwyl sy met haar ander hand se twee vingers heen-en-weer oor haar klit beweeg.

Toe haar orgasme verby gaan, vryf sy met haar nat hand oor haar borste. Sy staan op, trek haar rooi broekie net so oor haar nat poesie aan en gaan sit buitekant op die stoep.

Eendag gaan ek ‘n man tussen my bene voel, sê sy vir haarself. Eendag binnekort…

 

 

 

Kategorië: Erotiese Sprokies

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.