Die seminaar

ʼn Seminaar maak my altyd semi-naar. Wat doen ’n rekenmeester by ’n seminaar oor bemarking?

Ek sit en krabbel in my notaboek. Die spreker gaan aan en aan oor die elemente van ’n goeie advertensie vir die groothandel voedselbedryf. My fok man, ek doen die boeke. Verder gee ek nie om oor die krag van advertensies op sosiale media nie.

Links van my sit Ludwig. Hy kan glo sand in die woestyn verkoop. Regs van my sit Magriet, oftewel Magriet Verdriet soos ons haar onder mekaar noem. As daar nie ’n hartseer gebeurtenis in haar lewe is nie, leef sy haar in ’n storie op sosiale media in, of pik ’n traantjie weg wanneer ’n beroemde skei of trou.

Ek sit in die heel voorste ry, tweede van links af, naby aan die verhoog. Ek is seker as die spreker vir my kyk, kan hy sien ek luister nie maar krabbel net.

Dit is die laaste spreker. Wanneer hy klaar is, kan ek kroeg toe gaan, ’n bier wegsluk, aandete eet, gaan slaap en moreoggend vroeg vertrek net na ontbyt.

Mooi. Nou het die mense eers vrae. 16:30. Sal ek die eerste een wees om op te staan? Ja.

Ek pak my krabbelboekie weg, staan saggies op en loop na die uitgang. Vryheid!

In die kroeg is dit nog stil en ek kry ’n bier, gaan buitekant na die veranda toe en steek ’n sigaret aan. Ludwig sluit by my aan.

“Hierdie jaar gaan ek kook,” sê hy en steek ook ’n sigaret aan. “Ek dink ek gaan weer die topverkoper wees.”

“Jy is altyd op die ball,” antwoord ek en vat ’n groot sluk bier. Ek het al geleer om net met Ludwig saam te stem want as hy eers begin praat oor verkope, hou hy nie op nie.

Ek verstik amper in my bier. ’n Pragtige blondine kom staan langs Ludwig.

“Laat ek jou voorstel,” sê Ludwig. “Hierdie is my niggie, Marsha. Marsha, die is my kollega, Ben.”

Glo ek aan liefde met die eerste oogopslag? Nee. Glo ek aan ’n intense seksuele aantrekking met die eerste oogopslag? Definitief.

Ek dink aan Marsha sonder klere toe sy haar hand uitsteek en ons groet.

“Aangenaam.”

Aangenaam? Is dit al? Regtig?

“Kan ek vir jou iets kry om te drink?” kry ek my stem terug.

“Ben?” sê-vra sy. “Was ons nie in dieselfde hoërskool nie? Verwoerd?

Marsha?

“Marsha Viljoen?”

“Ja!” sê sy en lag. “Jy is mos Ben. Ek wou sê ek herken jou!”

Mooie Marsha. Ek het nie eers geweet sy het van my bestaan geweet nie, laat staan nog my onthou nie.

“So, wat drink jy, Marsha?”

“Ag sommer ook ’n bier.”

Ek gaan kroeg toe en kry vir haar ook ’n bier.

“Marsha is die nuwe hoof van sosiale media bemarking,” sê Ludwig.

“So jy gaan in die Pretoria-gebou werk?”

“Nee,” help sy my reg. “Accounting se spasie gaan kleiner word en ons gaan deel met hulle in Rosebank.”

Accounting kleiner word? Mooi, druk altyd accounting in ’n hoekie in.

“Ben is ’n rekenmeester daar,” sê Ludwig en loop na binne om vir hom nog ’n bier te kry.

“Nou ja, Stouterd! Laat ek my gaan voorstel aan my ander kollegas ook,” sê Marsha.

Stouterd? Ek lag in my binneste en kyk na die sexy swaai van haar heupe en die beweging van haar boude onder haar romp totdat sy in die kroeg in verdwyn.

“Ek het Marsha amper nie herken nie,” sê ek vir Ludwig toe hy weer terug is.

“Jy weet as mens advertensies op sosiale media reg gebruik kan verkope…” sy stem raak weg toe groepe mense die kroeg binnekom en baie ook op die veranda kom staan. Die spreker is seker uiteindelik klaar.

My glas is leeg.

Die kroeg is besig.

“Ben, het jy vir my ’n lighter?”

Ek draai om. Marsha.

“Ja, ek is juis op pad na buite om te gaan rook. Die kroeg is nou te besig,” sê ek en skuur tussen die mense deur na buite.

Ek hou die vlammetjie vir Marsha en sy steek haar sigaret aan. “Onthou jy nog rook agter die pawiljoen?” vra sy en blaas rook opwaarts.

“Nee, ek het eers op universiteit begin rook.”

Dit raak beknop op die veranda. Marsha sê iets maar vanuit die kroeg kom harde musiek ook nou en ek sukkel om haar te hoor.

“Ek gaan in die tuine loop!” sê ek hard vir haar en vind weer my weg tussen die mense deur. Ek weet nie of sy gehoor het en my volg nie.

Buitekant vat sy my aan die arm. “Wag vir my!”

Sy loop langs my in die tuinpaadjie en ek gaan sit op ’n bankie. Sy sit langs my, maar nie teen my nie.

“Dit sal weer bedaar in die kroeg,” sê ek.

“Dit is rustig hier. So wat het jou laat besluit om ’n rekenmeester te word?”

“Ag, ek het maar altyd ’n kop vir syfers gehad. En jy bemarking?”

“Jong ek het eers my voete gevind, au pair in Nederland vir ses jaar, en toe gaan swot.”

“En nou is ons in ons veertigs,” sê ek. “Getroud?” Hoekom de fok vra ek dit?

“Complicated,” antwoord sy net en staan op. “Ek gaan kyk of aandete al gereed is.”

Sy stap vinnig weg. Ek het seker soos ’n idioot ’n teer puntjie aangeraak. Ek volg haar nie. Ek kyk net agterna hoe sy wegstap en haar sigaret eenkant toe in ’n bedding gooi. Driftig.

Nou ja, dit was mooie Marsha. Eet, stort en gaan slaap is my voorland.

In die restaurant waai Ludwig vir my en ek gaan sit langs hom, oorkant Marsha. Sy kyk nie eers vir my nie en is stil. Ludwig is luidrugtig.

Steak en chips. Marsha eet ’n hoenderslaai.

Ludwig sluk shooters af.

Iets raak aan my voete en ek trek my voete in. Dit is ongemaklik en ek sit my voete stadig weer vorentoe en gemakliker. Iets raak weer aan my. Sag. Skuur aan die binnekant van my regterbeen op, dan weer af.

Marsha kyk nie vir my nie, maar ek weet dit is sy. Ons speel voetjie-voetjie. Marsha eet eerste klaar en sy staan op en loop.

Moet ek iets lees in die voetjie-voetjie?

Ek staan ook op en gaan tuin toe om te rook.

Daar voor sien ek vir Marsha. Sy kyk om, sien my, en ek dink sy wys ek moet haar volg.

Sy stap vinnig en dan loop sy in die veld in. Ek stap vinniger en haal haar in op die voetpaadjie. Agter ons raak die stemme weg en dan is dit net die geluide van die veld.

Sy gaan staan in ’n oopte. “Die laaste spreker, Jonathan, is my man,” sê sy.

“O,” sê ek. Wat anders moet ek sê?

“Ons is nog nie geskei nie, maar uit mekaar en bly nie meer in dieselfde huis nie.”

“Sulke goed gebeur maar.”

“Vir omtrent 5 jaar al.”

Ek knik net.

Sy staan teenaan my. Die goddelike mooi blonde Marsha staan baie naby aan my.

“Hy het my verneuk. Keer op keer,” fluister sy.

Haar lippe proe soos vanilla. Ek staan versteen en dan soen ek terug. Vanilla gemeng met skoonheid en vroulikheid. My hande op haar rug. Haar oë toe.

Sy trek weg en dan verdwyn sy.

Ek steek ’n sigaret aan, rook dit klaar en gaan dan na my kamer toe. Hoekom het sy my gesoen?

Ek ruik haar parfuum aan my wit hemp. Baie effens, maar dit is daar. Ek trek my klere uit, vou dit netjies op en gaan stort.

Ek is iemand wat gewoonlik lank stort en soms ook draadtrek in die stort, maar ek stort vinnig, borsel my tande en klim dan kaal in die bed soos wat ek altyd doen.

Ek skakel die bedlampie af, draai op my sy en raak aan die slaap.

My selfoon se alarm maak my vroegoggend wakker. Ek volg my gewone roetine van stort, dan pie sodra my horing in die stort gesak het en dan borsel ek my tande.

Ek trek sommer ’n sweetpak aan, pak al my goed in my bruin tas en gaan dan vir ontbyt.

Spek, eiers, roosterbrood en koffie. Daar is nog baie ander kos ook soos broodrolletjies en vrugte en joghurt, maar ek wil in die pad val.

Marsha kom sit oorkant my. Sy het ’n bakkie joghurt en vrugte.

Ek moet iets sê.

“Lekker geslaap?”

“Glad nie,” sê sy. “Ek is nie spyt oor gister nie.”

“Nee ek ook nie.”

Sy sê niks verder nie en ons eet in stilte. Ek verwag weer ’n voetjie-voetjie, maar niks nie.

“Ek gaan in die tuin rook en dan vertrek,” sê ek en staan op.

“Wag, ek kom saam,” sê sy ek toe eers besef ek sy het reeds klaar geëet. Het sy vir my gewag?

Sy loop langs my en ons draai weer af met die voetpaadjie die veld in.

By die oopte, waaraan ek sommer dink aan ons oopte, is haar lippe weer op myne.

“Wag,” sê sy dan. Nie hier nie. Kom ons gaan verder.”

Ek volg haar opgewonde.

Ver van die hotel af sit sy weer haar arms om my.

“Ek wil seks met jou hê. Betekenlose seks. Slenterseks,” sê sy en trek haar broek af. Haar panty volg.

Sy kyk na my.

Fokkit, dink ek, betekenloos is reg. Ek is flippen lus. Ek kyk na haar bossie poesiehare.

Ek trek my broek en onderbroek saam af. My horing is styf en punt in die wind.

“Shit!” roep ek gedemp uit.

“Wat?”

“Ek het nie ’n kondoom nie!”

“’n Vrou in haar veertigs word glad nie sommer swanger nie,” sê sy en maak my stil met haar lippe op myne en haar hand wat oor my harde piel streel.

Ek vat tussen haar bene en aan haar borste. Hoe gaan ons hier in die veld knippie?

Sy gaan staan by ’n boom, leun vooroor en druk haar boude uit. Ek kyk na die melkwit rondinge van haar ontblote boude. Ek kyk na haar stywe poephol en na die kaal harige lippe.

Ek vat my piel vas, sit hom by haar ontblote poesie wat ek nou sien blinknat is en druk in haar in.

Haar poesie is warm en styf.

Ek druk my kaal piel in haar kaal poesie in en stamp haar van agter af.

Haar poesie is baie nat en glibberig maar ook baie styf en snoesig. Ek gaan nie lank kan hou nie. In die stilte van die veld hoor ek hoe ons teen mekaar stamp, hoe my onderlyf teen haar lieflike kaal boude stamp soos wat ons naai.

“Kom in my,” fluister sy.

Ek probeer nog hou, maar kan nie. Ek kom in haar. Ek kom my taai semen diep in haar poesie in.

Sy staan regop en my piel gly uit haar uit. Semen drip uit haar teen haar bene af en ’n blerts kom hang draderig aan my pielpunt.

Sy vee die kom met haar hand tussen haar bene af en skud dit op die gras af.

Ek staan nog met ʼn kaal piel wat besig is om te sak. Ek haal ’n sakdoek uit my broek op die gras en gee dit vir haar aan.

Sy vee tussen haar bene en oor haar bene waar die kom afdrup. Sy gee die sakdoek terug. Ek frommel dit op en trek my onderbroek en broek weer aan.

Voor my hurk sy en kyk vir my terwyl sy piepie. Sy staan ook op, trek haar klere aan en reg.

“Ek gaan eerste loop. Wag lank en dan loop jy. Veilig ry!” sê sy, soen my vinnig en dan gaan sy.

Ek het nie eers haar nommer nie! Fok jou idioot, vloek ek myself.

Ek haal die opgefrommelde sakdoek uit my broeksak. Dit ruik na kom en poesie. Ek tel ’n klip op en druk dit onderin.

Ek haal ’n sigaret uit en sit dit in my mond. My vingers ruik ook soos poesie. Ek rook klaar en gaan haal dan my bagasie in die kamer, gee my sleutel in en loop na my Corolla toe.

Ek sien vir Jonathan en Marsha, hand om die lyf loop na ’n groot wit BMW toe.

Ek dog dan hulle is uitmekaar?

Whatever.

Sy gaan ook mos in accounting se kantoorspasie werk. As ek gebruik word, dan word ek lekker gebruik.

Ek hoop ons naai weer. Ek sal daarvan hou om seks met haar te hê in ’n bed en haar kaal lyf van toon tot poesie tot kop te verken.