Die Pil in die Berge – 2

'n Mooi vrou se sexy bene en haar boude in haar onderklere.

Abel se bakkie kruie stadig oor die klipperige pad aan na die eerste berghut toe. Soekie en ek sit agterop. Sy giggel. “Wat dink jy is ‘no glove, no love’ in Afrikaans?”

“Ek weet nie eintlik nie,” sê ek. “Wat van geen jassie geen piel in die kassie?”

“Die kassie?” Sy lag en trek haar rooi mus stywer oor haar kop om haar ore te bedek.

“Wat van geen jas dan moet jy tos?”

“Jas en tos rym nie eers nie!”

Die pad raak baie klipperig en deur die wind en mis en reën is ek nie seker of Abel ooit nog op ʼn pad ry nie. Ons albei klou vas om nie af te val nie. Ons bagasie hop rond agterop die bakkie. Ons ook.

“Hoeveel kondome het sy vir jou gegee?” skree Soekie bo die geratel van die bakkie en ons bagasie uit.

“Ek dink twaalf!”

“Ons sal moet mooi werk!”

Ek knik net. Ysreën tref ons gesigte van al die kante af. Die bakkie gly en sukkel om teen ’n steil heuwel uit te klim. Ek spring af en stoot. Uitasem maar warmer van die inspanning klim ek veel later weer op.

Abel stop langs die hut. Ek laai vinning al ons bagasie en die hout af en vra vir Abel of hy reg sal wees om terug te ry want ek gaan nie daar wees om te stoot nie.

Hy lag. “Dit is afdraande terug en ek ken die paadjie. Die bakkie stoot homself ondertoe. Vanaand hou die wolke op kwaad wees en môreoggend vroeg vat ek die vrag van julle hout na die tweede hut toe. Ek loop van kleintyd hier. Ek sal reg wees.”

Ek pak alles in die hut, die hout ook. Dit sal ’n groot fout wees om met nat hout in die koue te sukkel.

Daar lê ou as in die vuurmaakplek in die hut en ek vee dit eers uit. Die hout het effens nat geword in die goiingsakke agter op die bakkie maar ek kry vlamme aan die groei en voer die vuur fyn houtjies en dan geleidelik groter stukke.

Soekie het haar pil gedrink, die lampie aangesteek en kry die pot gereed om koffie te maak. Ons kort iets warms in ons lywe. Die water kook vinnig in die pot oor die vuur en dan het ons elkeen ’n groot beker koffie.

Sy sit met haar hand oor haar gesig en bedek die glasoog. “Is dit droog?” vra ek.

“Ja en die koue wind het gemaak dat die binnekant krapperig is.”

“Kom ek gooi jou druppels in.”

Ek kry die druppels en sy hou haar kop agteroor. Ek trek haar ooglid effens weg. Dit lyk rooi aan die binnekant in die lig van die lampie. Ek hoop nie sy kry infeksie nie. Ek gooi die druppels in en sy knip ’n paar kere.

“Dit is nou baie beter. Ek dink daar was dalk ’n stukkie stof of as of iets in van gister af,” sê sy. “Dit voel of dit nou uit is.”

“Ek sal voor ons gaan slaap weer druppels ingooi.”

Buitekant ruk die wind aan die hut. Dit is woes. Ek hoop Abel is reg en dat die weer vanaand sal begin opklaar.

Soekie het ’n kondoom uit die boksie gehaal. “Ek weet nie van jou nie, maar ek dink ons moet die een probeer…”

Dit is nou warmer in die hut. “Ek dink ook so,” sê ek en sy is reeds besig om van haar klere ontslae te raak.

Daar is ’n vierkant met droë strooi in die hut wat dien as ’n slaapplek en ek gooi my slaapsak oop daarop. Ek trek vinnig my klere uit.

Soekie gaan lê poedelnakend op die slaapsak op haar rug en maak haar bene oop met haar knieë gebuig.

Die lig van die lampie is flou, maar ek kan haar poesie sien in die flikkering. Melkwit binnebene en dan die aanloklike pienkerige kleur tussen haar bene. Die donker dele van haar tepels.

Ek neem die kondoom by haar, maak dit oop en sy kyk hoe ek die kondoom oor my stywe piel rol.

Ek gaan bo-op haar, maar druk hom nog nie in nie. Ons soen eers. Haar sagte lippe, die fladdering van haar tong, haar kaal borste teen my bolyf.

Ek gaan in haar in. Ek voel haar binnewarmte deur die dun rubber van die kondoom. Haar hande is op my boude en sy druk-trek my onderlyf sodat ek baie diep, ballas diep, haar penetreer.

Ek steek haar. Haar sagte vroulike lyf is onder my en my harde piel beweeg in haar vagina. Ek voel haar naels op my rug. Haar kop is agtertoe en haar nek oop. Ek soen haar ontblote nek, haar lippe, weer haar nek.

Ek voel hoe die skoot opbou, maar met die kondoom aan vat ek effens langer. Ek steek haar met kort, vinnige bewegings terwyl my piel baie diep in haar is.

Toe ek kom, hou sy my styf vas tot ek klaar is. Ek reik met my hand tussen my bene, hou die kondoom by die basis van my penis vas, en trek uit. Ek rol van haar af.

Ons kyk na die kondoom. Daar in die punt hang die semen.

“Wat gaan ons met die kondoom doen?”

“Ek sal dit in die vullissakkie sit,” sê ek.

Sy vat die kondoom by my, knoop dit, en gee dit weer terug. Ek gaan gooi dit in die vullissakkie, gooi nog hout op die vuur en gaan lê weer langs haar.

“Hoe voel jou oog?”

“Heeltemal reg.”

Nietemin gaan haal ek die flits en kyk. Dit lyk baie beter en die rooi aan die binnekant van die ooglid is weg.

Sy draai na my toe en ons lê met ons kaal lywe styf teen mekaar totdat die vuur laag begin brand en ons koud begin kry.

Dit is donker buitekant en toe besef ek eers die wind het ophou raas. Dit is stil. Kosmaak, en dan gaan ons vanaand soos klippe slaap.

…word vervolg.

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.

2 thoughts on “Die Pil in die Berge – 2

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.