Die Meenthuis – Deel 1: Draadtrek

Tannie Rika, pa se suster, het vir my gevra om gedurende die Desember vakansie in haar meenthuis in die stad te gaan bly terwyl sy in Europa gaan toer het.

Pa het gesê dit is reg as ek wil.

Ek was 18 jaar oud. Ek was gewoond aan die plaaslewe, maar die gedagte aan die stadslewe het my gelok en ek het ingestem.

Die meenthuis was groot, en was een van ses eenhede. Ek het in een van die kamers met ʼn driekwartbed ingetrek. My taak was eenvoudig: Ek moes na die huis kyk en die paniekknoppie druk indien iemand sou probeer inbreek. Ek hoef nie eers na die tuin omgesien het nie, want dit is deur die opsigter en werkers van die kompleks versorg.

Vanuit my kamervenster op die boonste verdieping kon ek ʼn deel van die tuin van die huis aan die regterkant sien. Groen gras, ʼn klein swembad met helder water en ʼn tuinstel. Af en toe kon ek klassieke musiek van langsaan hoor, maar eers die middag van my vierde dag daar, het ek ʼn inwoner opgemerk.

ʼn Vrou. Kort blonde hare en sexy kurwes. Mooi groot kurwes. Perfekte kurwes. Ontblote ronde boude. Sy het op die plaveisel langs die swembad gelê op haar maag. Sy het ʼn rooi deurtrekker aan gehad. Haar voete was in die rigting van my kamervenster. Haar voete was ongeveer ʼn skouerbreedte uitmekaar.

Haar bene, boude en rug was ontbloot. Met haar bene wat oop was, kon ek van agter af sien hoe die stukkie lap van haar deurtrekker oor haar poesie span. Ek wou méér sien.

Ek het ʼn verkykker gaan soek. Ek was haastig, en het vir die oomblik Tannie Rika se opdrag vergeet dat ek nie ʼn haar studeerkamer mag krap nie. Ek het wel onthou dat ek ʼn verkyker daar op ʼn rak gesien het.

Ek was blitsvinnig terug in my kamer met die verkyker. Ek het dit voor my oë gehou en die beeld gefokus.

Dit was pragtig. Haar mooi bene, die gladde vel van haar binnedye, die strepie wat haar poeslippe in die materiaal van haar piepklein broekie gevorm het en dan die donkerder dele van haar binneboude reg daar waar die stringetjie haar anus net gedeeltelik bedek het. Donker haartjies het weerskante van die rooi lappie uitgekrul.

Ek het die verkyker laat sak en stadig my kamergordyn wyer oop getrek. Ek het op die mat gaan sit met my elmboë op my knieë en so die verkyker gestut om dit baie stil te hou.

Toe ek gaan sit het, moes sy omgedraai het. Sy was op haar rug, met haar voete steeds na my kamervenster toe. Haar bene was wyd oop en haar knieë gebuig. Een poeslip was heeltemal ontbloot soos wat haar broekie tussen haar labia deur getrek het. Haar groot borste was kaal. Sy het ʼn sagtebandboekie voor haar gehou en haar gesig was verberg.

Haar heupe het ronde kurwes gehad. Ek het na haar plat maag en haar naeltjie gekyk. Haar borste het my vasgevang. Donker tepels met lang punte.

My piel was baie styf en het vreeslik ongemaklik teen my broek gedruk. Ek moes van posisie verander.

Ek het die verkyker langs my op die mat geplaas en so sittende my broek afgetrek tot op my enkels. Die punt van my piel was nat.

Met my linkerhand het ek die swaar verkyker vasgehou en na haar gekyk terwyl ek met my regterhand stadig begin draadtrek het.

Ek het gedink hoe dit sal voel om bo op haar te gaan lê en my piel diep tussen haar bene in haar poesie in te druk.

Ek het gedroom sy trek haar broekie weg en my piel druk teen haar harige doos voor dit diep in haar poesie in gaan.

Ek het gewonder of ek sal kom sommer die oomblik wat haar pienk poesie om my pielkop vou.

Ek het gewonder hoe voel haar tiete en hoe dit sal wees om haar tepels te liefkoos met my lippe en tong.

Sy het omgedraai en vlugtig handeviervoet gestaan voordat sy opgestaan het. Ek het vol in haar sexy boude van agter af vas gekyk.

Sy het huiswaarts geloop en ek het die sexy swaai van haar heupe en die beweging van haar groot naakte boude gevolg.

Ek het gekom. Die eerste blerts semen het sterk by my piel uitgeskiet. Weer en weer…

Tussen my duim en wysvinger het ek my pielkop bewerk tot al die semen uit was en die kop sensitief geword het.

Teks:

Creative Commons Licence
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.