Die Heuwels van Plesier

'n Kaal vrou met ronde boude staan in die natuur. Skildery. Die son skyn op haar naakte borste.

“Waarnatoe wil jy gaan?” vra sy. Haar stem is sag, soos die wind wat fluister, maar baie sensueel.

“Ek wil na die Heuwels van Plesier toe gaan.”

“Ek is die Bewaker. Jy is verkeerd aangetrek.” Haar stem het ’n tikkie sensualiteit verloor en is meer saaklik.

“Ek is nie bewus van ’n dragkode nie.”

“Daar is net een. Geen klere word toegelaat nie. Maak los jou das.”

Ek maak my das los, haal dit af en hou dit in my regterhand.

“Hou so aan,” sê sy. “Trek uit jou baadjie, dan jou hemp en laat val dit op die grond.”

Ek gooi my das langs my neer en trek dan my baadjie en hemp uit en laat dit ook op die sagte sand val.

“Uit met jou skoene en kouse.”

Ek gehoorsaam.

“Nou jou broek en onderbroek.”

My broek val op my enkels en ek wikkel my voete uit. Ek trek my onderbroek ook uit en staan heeltemal kaal. Die son voel heerlik warm op my ontblote vel.

Sy verskyn voor my. Sy is pragtig.

“Nou is ons albei kaal,” sê sy. “Jy kan maar kyk soveel as wat jy wil”

Ek kyk. Haar lieflike gesig, haar lippe, haar nek, haar volronde en ferm borste. Haar magie is plat, haar heupe vroulik en daar tussen haar bene haar vrug wat ’n spleet vorm.

“Jy is hard,” sê sy. “Jy lyk baie lus vir die Heuwels van Plesier.”

“Ek is,” sê ek en is bewus van my ereksie. “Ek is baie lus.”

Sy draai om en ek kyk na haar slanke rug en die vorm van haar kaal ronde boude. Ek wonder of ek mag vat. Ek hoef nie te vra nie.

“Jy mag nog nie vat nie. Jy moet eers klaar kyk.”

Haar rug is nog steeds na my toe. Sy gaan staan wydsbeen, buk vooroor en sit die palms van haar hande op die sand neer.

Dit voel of my ereksie wil bars. Haar anus is gekreukel en styf toegetrek. Haar poesie blom. Vlesige lippe. Gladde binnebene.

Sy kom regop en draai hom, gee die enkele tree na my toe en sit haar hande om my nek. Haar lyf voel warm teen myne. Haar gesig is naby aan my en stadig gaan ek vorentoe. Ons lippe raak aan mekaar en sy is vroulik, sensueel, pragtig en styf teenaan my.

Sy proe soos ’n godin. Haar lippe teen myne. Haar tong oor my lippe en myne oor haar lippe en die punt van haar tong.

Haar hande is op my lae rug. My hande streel oor haar rug tot op haar boude, haar ferm kaal boude en bly dan daar.

Haar borste druk styf teen my borskas. Ek kan die opgewondenheid van haar tepels teen my voel.

“Kom,” sê sy en vat my hand. “Kom ons gaan na die Heuwels van Plesier toe.

Ons voete sweef liggies oor die sand en dan gaan ons oor ’n heuwel af in ’n vallei tot op ’n kol satynsagte groen gras.

Voor ons val ’n dun waterval soos die sluier van ’n bruid oor ’n baie hoë afgrond. Die fyn mis sproei koelte oor ons.

Ons gaan lê op die gras.

“Hierdie is ons plek,” sê sy. “Dit is ons wonderwêreld.”

“Dit is pragtig verby.”

Sy gaan lê op haar rug en maak haar bene oop.

Ek is op my knieë voor haar, met my kop tussen haar bene en my gesig baie naby aan haar koekie. Ek ruik haar klamheid en dit laat my kop draai van lus.

Ek kyk na die lippe wat effens van mekaar is, en maak haar vrug versigtig met my vingers oop.

Sy is blinknat. Haar klitoris se kop is onder die mussie uit. Ek sien die gaatjie waar haar piepie uitkom. Die pienk sagte opening van haar vagina. Daar is krulhaartjies op haar buitenste lippe en daar onder, in die gleuf van haar boude, kruip haar anus weg.

Ek trek my vinger van onder af deur haar oopgetrekte spleet. Ek trek my vinger oor haar opening, oor haar piepiegaatjie en oor haar klitoris. Sy kreun.

“Klim op my,” sug sy.

Ek gaan lê bo-op haar met die gewig van my bolyf gestut op my elmboë. Daar onder tussen haar bene druk die kop van my manlikheid iewers in haar nat skaamspleet vas.

Ek soen haar tepels en beweeg my onderlyf. My manlikheid vind die opening van haar vroulikheid en glip stadig in haar in.

Ons soen en ek kyk in haar oë. Helderblou, skitterende oë. Ek voel die koel mis van die waterval op my rug en bene en hoe my harde styfheid knus in haar sagte, warm vroulikheid in gaan.

Ek penetreer haar diep.

Ek maak stadig en diep liefde met haar. Haar naakte lyf onder my en teen my. Ek binne in haar.

Haar asem is vinnig en sy hyg.

Ek kom in haar.

Ek kom en kom en kom in haar.

Ek kom haar vol.

Haar oë lyk dromerig, haar asem raak weer rustig en daar is ’n blos op haar wange.

Sy maak haar oë toe en ek sien sy glimlag. Ek soen haar voorkop, haar ooglede, haar mond.

Haar hande streel oor my rug en boude. Ek word sag binne in haar.

Ek rol van haar af en lê langs haar op die sagte gras.

“Ek sal hier vir jou wag vanaand,” sê sy en streel oor my borskas.

Ek streel oor haar van haar bobene af, oor haar nat koekie, oor haar maag, oor haar borste.

“Ek moet gaan werk,” sê ek. “Praat met my by die werk, al word ek styf daar. Ek sien al klaar uit om jou vanaand weer hier te kry.”

“Ek is met jou,” sê sy. “Vanaand hier in ons wonderwêreld kan ons liefde maak onder miljoene sterre.”

3 thoughts on “Die Heuwels van Plesier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.