Eerste orgasme
Ek hou van seks. Seks is lekker, seks is gesond en seks is natuurlik. Ek het in ’n baie konserwatiewe huis grootgeword. Praatjies oor seks was meestal taboe in ons huis en wanneer daar wel oor seks gepraat is, was dit om te verstaan dat seks nie vir plesier is nie, maar vir voortplanting. Die … Read more