Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Kategorie: Erotiese Sprokies

Rooikappie Vinger Haar Poesie

Rooikappie staan vroeg op. Sy loop na buite, maak die deur van die kleinhuisie oop, lig haar nagrok op en gaan sit op die toilet. Haar warm oggendpie spat in die plonsput in. Sy vat ‘n vel papier, vryf dit sag tussen haar hande en vee tussen haar bene af. “Rooikappie! Rooikappie!” hoor sy hoe haar ma roep. “Ja Maaaa!” antwoord sy, gooi die papier tussen haar bene deur in die put in en staan op. Sy loop terug na die huis toe. “Jou ouma is ….

Die Prins met die Klein Penis

Prins Egbert gaan staan voor die spieël en trek sy broek af. Hy lig sy hemp op en bekyk dan die beeld van sy penis. Hy sug. Sy penis is skaars sigbaar tussen die welige bos hare tussen sy bene. Dit is duidelik dat die room wat hy by die Reisende Handelaar gekoop het, glad nie werk nie. Die Handelaar het hom verkul uit drie goue muntstukke uit. Hy trek sy broek op, neem dan die kleipot met die room en gooi woedend die spieël stukkend ….