Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Outeur: Derrick

Wulpse Woensdag | Nuus

Ja, ja, hierdie foto van ‘n kaal vrou is effens gewaag, maar sy hou darem toe… Sexy Afrikaans is nou eers twee dae oud. As jy nou deur die webwerf blaai, sal jy ‘n beeld kry van wat verwag kan word. Daar is mense wat nie hou van hygliteratuur/erotiese stories nie en daar is ook diegene wat meen dit is sonde. Dit is hulle reg om so te dink en te meen. Uit die aard van die saak, is Sexy Afrikaans dan nie vir hulle nie. ….

Woonstelmaats

Tydens ons eerste jaar het sy na die Junie-vakansie met haar tasse opgedaag. Ek het nie gedink sy sou opdaag nie. Ons het nog glad nie voorheen ontmoet nie. My finansies het begin druk toe my woonstelmaat opgeskop het en ek het ʼn advertensie geplaas vir ʼn nuwe woonstelmaat. Die woonstelletjie het twee slaapkamers gehad en was klein, maar wat meer wou ʼn student hê? Oor die telefoon het ek uitgevind sy studeer ingenieurswese en ek het B.Com gestudeer. Ons het afgespreek dat sy op ʼn ….