Die Maagd

Kaal vrou met mooi ronde boude en kurwes staan met haar arms uitgestrek in die nag.

Widya lê in die houthut en luister na die voëltjies wat wakker word. Sy strek, rol dan van haar kooi af en staan op. Sy het kaal geslaap en hurk eers oor ’n houtemmer in die verste hoek wat met klei aan die binnekant geseel is en maak haar blaas leeg. Die sterk pisreuk brand … Read more

Die reënprinses

Jamaha vee die sand onder ’n doringboom met haar voete wat deur leersandale beskerm word, kyk dan mooi dat daar nie ’n doring orent staan nie en gaan sit in die skaduwee. Die wind slaap en die son is kwaad en wawyd wakker. Sy haal die kledingstuk wat haar bolyf bedek af. Daar is klein … Read more