Bydraes

Ons het baie lank terug na ons e-posse gekyk en vroeër vanoggend toe ek dit oopmaak, wag daar ‘n kruiwa vol bydraes en navrae. Darem nie ‘n trok vol nie.

Lesers/besoekers, ons aanvaar nie bydraes nie. Tans is dit net ek en Derrick wat meestal saam en soms individueel ons stories hier publiseer.

Ek het van julle na ‘n ander webtuiste verwys wat dalk bydraes aanvaar, maar ek ken glad nie die mense wat die webtuiste bedryf nie.

Caty