Die reënprinses

Jamaha vee die sand onder ’n doringboom met haar voete wat deur leersandale beskerm word, kyk dan mooi dat daar nie ’n doring orent staan nie en gaan sit in die skaduwee. Die wind slaap en die son is kwaad en wawyd wakker. Sy haal die kledingstuk wat haar bolyf bedek af. Daar is klein … Read more