Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Maand: Junie 2019

Die Pil in die Berge

Vanoggend was dit mooiweer. Snerpend koud, ja, en die wind het ons getref soos naalde en ons gesigte rooi gemaak en ons oë laat traan, maar nou is die weer bedonnerd. ʼn Man sê mos nie hardop as jy verdwaal het nie. Jy tuur net in die verte in, knik jou kop en stap verder. Soekie, die langbeen donkerkop sit verkluimend teen ʼn klip en rus. Ek haal ʼn seiltjie uit en buk onder dit. Druk dit vas met my knieë en elmboë. Die klein gasstofie ….

Kleurgrens/rasgrens

Ons beleid is dat ons nie tans bydraes aanvaar nie. Kom ons sê ons is bereid om die beleid buigbaar toe te pas. Onlangs het ons ‘n bydrae ontvang van ‘n leser. (Neem kennis dat dit wat ons hier gaan bespreek, ons reeds met die betrokke persoon bespreek het en die persoon is ook bewus van die inhoud van hierdie inskrywing.) Ons het ‘n bydrae ontvang  oor “‘n lekker dik swart piel” en die persoon het klem op die interras (interracial) deel daarvan gelê. Toe ek ….

Twee toeskouers

Ek hou daarvan om kaal te swem. Dit voel lekker en vry as die water oor my naakte liggaam spoel. By die huis swem ek gereeld kaal, maar nou is ek saam met my Liefde in Spanje terwyl hy werk. As hy nie iewers in ʼn kantoor besig is met syfers nie, is hy in die hotelkamer voor die skootrekenaar. Vir hom is dit werk, vir my is dit vakansie. Vakansie op my eie eintlik maar. Dit is wel duisende kere beter as om alleen by ….

Kitaarles

Ek wil leer kitaar speel. Die snare tokkel. AC/DC en Pink Floyd. Ek het op die internet rondgesoek. YouTube video’s gekyk en nie veel wyser geword nie. Ek kort iemand om my te leer. Iemand fisies. Maria. Ons was goeie vriende op skool en sy het musiekvakke gehad. Na skool het sy ook musiek gaan studeer. Sy is ook nie heeltemal ʼn vreemdeling nie. Ons was saam matriekafskeid toe en het gesoen. Die probleem is net, dit was meer as ʼn dekade gelede. Ons het nie ….