Sexy Afrikaans

Lyfliteratuur Erotiese Stories Sexy Lywe Hygliteratuur

Maand: Mei 2019

My vriend se ma se tweelingsuster

Pieter se ma was vreeslik sexy. Sy is nou nog, maar toe ek 19 was, was sy witwarm sexy. Pieter-hulle het in die groot siersteen huis gebly, die een daar bo in die rykmansbuurt. Pieter se pa was ʼn groot man. Boomstompe vir arms en ʼn nek soos ʼn os. Hy het ʼn hardewarewinkel gehad en hy het in die gimnasium geboer. Toe ek 19 was, het Pieter 21 geword. Ons was op hoërskool in dieselfde standerd, want hy het ʼn jaar later skooltoe gegaan omdat ….

15 Julie 2019 – VK pornografie blok

‘n Paar lesers het ons gekontak en gevra of ons van die webtuiste vergeet het en of Sexy Afrikaans onaktief is ensovoorts. Nee, ons is nog hier. Alles was net tydelik op ys gesit. Ek gaan nou nie in detail ingeaan nie, maar as jy verder wil lees, Google gerus “Digital Economy Act 2017″. Ons was effens onseker oor die uitwerking van bogenoemde wet. Die meeste van ons lesers is vanuit Suid-Afrika, maar ons het ook wel ‘n hele paar lesers van die VK, en ons ….

Seks met die baas se sexy vrou

Ek weet nie juis wat om te verwag nie. Dit het ʼn paar weke gelede in ʼn kroeg begin. Die baas het my so tussen grappe deur gepols of sy vrou my jags maak. Wat kon ek sê? Gabriella, sy vrou met die sonbruin lyf na hulle vakansie by haar familie in Spanje, is beeldskoon. Sê ek dat sy vrou my nie jags maak nie, sou hy weet ek jok. Sê ek dat sy my jags maak, kon hy dink ek kyk sy vrou uit. Ek ….

Valentina Nappi – Sexy kurwes in ‘n lyfkous en rooi onderklere

Die week staan einde se kant toe. Valentina Nappi is die week se meisie vir Wulpse Woensdag. Ja, ons weet dis al Donderdag, maar hierdie week was ‘n bedrywige week en gister het ons ook ‘n paar nuwe temas vir SexyAfrikaans.com getoets. Ons hoop jy hou van die nuwe voorkoms. Hier is Valentina Nappi met haar sexy, verleidelike kurwes. Haar ontblote kaal boude moet van die mooistes wees wat nog hier op Sexy Afrikaans verskyn het. Moet nie net in haar boudjies vaskyk nie. Sy is ….

Vat aan my

Dink aan my, droom oor my, raak met jou gedagtes aan my. Ek mis jou. Trek my rok uit en kyk vir my. Laat jou oë oor my gly. Haal my bra af, trek my panty uit. As jy wil en ek is mooi kan jy vir my fluit. Raak met jou lippe aan my, raak met jou hande aan my kaal tiete. Laat jou tong gaan oor my tepels en maak met jou hande groot lepels waarmee jy aan my kaal boude vat. Vat aan ….

Kom in my

Vry my nat. Vry my glad. Maak my oop. Vat my. Vat my vir jou. Naai my. Druk in my in. Maak my pienk skulp oop. Vlees tot vlees.   Naai. Spyker my. Skroef my. Saag my. Steek my. Raps my. Pomp my. Fok my. Druk in my in tot teenaan jou ballas. Naai my nat. Pomp my dat ek snik. Stamp my dat ek hik. Kom in my. Klop in my. Maak taai binne in my. Kom woes in my poes. Kom in my dat ….

Vinger My Koekie

Kom staan voor my en soen my. Soen my dat die aarde wals en my knieë lam raak. Hou my vas in jou sterk arms en druk jou lyf teen myne. Druk my borste teen jou gespierde bolyf en soen my nek. Soen my vurig, soen my gulsig, soen my lippe, soen my dat ek smelt tussen my bene. Sit jou hande op my heupe. Laat jou asem jaag in my nek. Haak jou duime by my broek in, laat jou vingers my broek vasvat. Pluk ….